Gené Wagner Studienotas / Study Notes
Volledige opsommings, met gepaste figure, van sekere leerareas om jou studies te vergemaklik :) / Complete summaries, with fitting figures, of certain study areas to ease your studies :)
- 8
- 0
- 2
Community
- Followers
- Following
3 Reviews received
10 items
Graad 9 November Opsommings - Wiskunde Vraestel 1, Natuurwetenskappe, Kuns Visueel, Geskiedenis, Geografie, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 1
Opsomming van Graad 9 leerinhoud van verskeie vakke.
- Package deal
- • 6 items •
- Graad 9 November EBW Vraestel 1 Opsommings • Summary
- Graad 9 Geografie November Opsommings • Summary
- Graad 9 November Geskiedenis Opsommings • Summary
- Graad 9 Kuns Visueel November Opsommings • Summary
- Graad 9 November Natuurwetenskap Opsommings • Summary
- And more ….
Opsomming van Graad 9 leerinhoud van verskeie vakke.
Graad 9 November Wiskunde Vraestel 1 Opsommings
Volledige notas van die teorie agter Graad 9 Wiskunde leerinhoud. Sluit in: Getallestelsels, Verhouding, Koers en Eweredigheid, Finansies, Heelgetalle, Breuke, Eksponente, Patrone, Funksies en Verwantskappe, Uitdrukkings en Substitusie, Produkte, Faktorisering, Algebraiëse Breuke & Vergelykings.
- Package deal
- Summary
- • 27 pages •

Graad 9 November Natuurwetenskap Opsommings
Opsomming van Graad 9 Natuurwetenskap werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Kragte (Eenheid 9), Elektriese Selle En Stroombane (Eenheid 10) & Die Aarde, Litosfeer En Mynbou (Eenheid 11).
- Package deal
- Summary
- • 22 pages •

Graad 9 Kuns Visueel November Opsommings
Opsomming van Graad 9 Kuns Visueel werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Portrette, Kunselemente, Ontwerpbeginsels, Style, Kunstenaars in die Samelewing, Kunsgeskiedenis, Beeldhouwerk, Skaalmodelle, Genres, Kleurwiel, Logo's, Massamedia, Hout- en Linosnee en Populêre Kultuur. Neem kennis - inhoud gebasseer op spesifieke afbakening en kan seker onderwerpe uitsluit.
- Package deal
- Summary
- • 7 pages •

Graad 9 November Geskiedenis Opsommings
Opsomming van Graad 9 Geskiedenis werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse Geskiedenis: 1948 en 1950’s, 1948 & Keerpunte in die Suid-Afrikaanse Geskiedenis: 1960, 1976 en 1990.
- Package deal
- Summary
- • 17 pages •

Graad 9 Geografie November Opsommings
Geskrewe notas in breinkaart-formaat van Graad 9 Geografie / Aardrykskunde werksinhound. Sluit in onderwerpe: Kontoerlyne, Ortofotokaart, Topografiese Kaart, Kaartskale, Verwering, Erosie & Afsetting, Branderwerking, Gletsers, Wind, Impak van Mense en Gronderosie & Hulpbronne en Volhoubare Gebruik,.
- Package deal
- Summary
- • 16 pages •

Graad 9 November EBW Vraestel 1 Opsommings
Volledige opsomming van Graad 9 Ekonomiese en Betsuurswetenskappe Vraestel 1 teorie. Bevat hoofstukke: Ekonomiese Stelsels, Ekonomiese Kringloop, Prysteorie, Agt Ondernemingsfunksies & Sakeplanne.
- Package deal
- Summary
- • 18 pages •

Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 & 2
Notas oor al die voorgeskrewe modules vir die eindjaar-vraestel met netjiese grafieke en gepaste verduidelikings, vir beide vraestel 1 en 2.
- Package deal
- • 2 items •

Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 2 (November Eksamen) se leerinhoud.
Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: 
Module 2.1 - Markte 
Module 2.2 - Effek van koste en inkomste 
Module 2.3 - Pryselastisiteit 
Module 3.3 - Armoede 
Module 4.2 - Globalisering 
Module 4.3 - Omgewingsagteruitgang
- Package deal
- Summary
- • 25 pages •

Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud.
Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: 
Module 1.1 - Ekonomie: basiese bergippe, bevolking en arbeidsmag 
Module 1.2 - Ekonomiese kringloop 
Module 1.3 - Ekonomiese stelsels 
Module 1.4 - Basiese ekonomiese probleme, sakesiklusse en openbare sektor 
Module 3.1 - Ekonomiese groei 
Module 3.2 - Ekonomiese ontwikkeling 
Module 3.4 - Geld en bankwese 
Module 3.5 - Suid-Afrika se ekonomiese belang in Afrika
- Package deal
- Summary
- • 35 pages •