100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Tentamen (uitwerkingen)

Ballade vir 'n enkeling Exam 2024 Correct!

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
4
Cijfer
A+
Geüpload op
30-05-2024
Geschreven in
2023/2024

Wat doen die man in die openingstoneel van die film? - ANSWERDie man tik op sy tikmasjien Waar sit hy terwyl hy werk EN waar in die stad is sy woonstel geleë? - ANSWERHy is in sy woonstel in Maboneng (Johannesburg) Voltooi: Die kameraskoot sny weg van hierdie man af wanneer daar 'n . . . aan sy deur is. - ANSWERKlop Wie is sy? (Gee die naam en van vir die meisie in die foto) - ANSWERCarina Human Watter tipe kameraskoot gebruik die regisseur om haar bekend te stel? - ANSWERNabyskoot Wie se foto is op haar bedkassie? - ANSWERHaar pa, Braam Human. Waaroor handel die geraamde berig wat ook in haar kamer is? - ANSWERDit is oor haar pa, 'n bekroonde (prize winning) joernalis wat na 30 jaar diens (by Rapport) afgetree het. Rapport se redakteur wil nie een van Carina se drie artikels publiseer nie. Noem DRIE redes waarom hy nie van haar werk hou nie. - ANSWER- Haar stories is doodgeskryf. - Daar is nie genoeg "vleis" aan haar storie nie. - Die inleidings val plat.

Meer zien Lees minder
Instelling
Ballade Vir \'n Enkeling
Vak
Ballade vir \'n enkeling

Voorbeeld van de inhoud

Ballade vir 'n enkeling Exam 2024 Correct!
Wat doen die man in die openingstoneel van die film? - ANSWERDie man tik op sy tikmasjien
Waar sit hy terwyl hy werk EN waar in die stad is sy woonstel geleë? - ANSWERHy is in sy woonstel in Maboneng (Johannesburg)
Voltooi: Die kameraskoot sny weg van hierdie man af wanneer daar 'n . . . aan
sy deur is. - ANSWERKlop
Wie is sy? (Gee die naam en van vir die meisie in die foto) - ANSWERCarina Human
Watter tipe kameraskoot gebruik die regisseur om haar bekend te stel? - ANSWERNabyskoot
Wie se foto is op haar bedkassie? - ANSWERHaar pa,
Braam Human.
Waaroor handel die geraamde berig wat ook in haar kamer is? - ANSWERDit is oor haar pa, 'n bekroonde (prize winning) joernalis wat na
30 jaar diens (by Rapport) afgetree het.
Rapport se redakteur wil nie een van Carina se drie artikels publiseer nie. Noem DRIE redes waarom hy nie van haar werk hou nie. - ANSWER- Haar stories is doodgeskryf.
- Daar is nie genoeg "vleis" aan haar storie nie.
- Die inleidings val plat.
- Haar invalshoek is verkeerd.
- Die stories dra nie genoeg gewig nie.
Die regisseur het 'n tweeskoot / dubbelskoot gebruik om die situasie by 3.3.1 te toon. Was dit 'n goeie besluit? [Kyk hoe staan die karakters] - ANSWERDie tweeskoot plaas die twee karakters teenoor mekaar.
Dit is 'n goeie skoot want dit toon die konfrontasie / uiterlike konflik
of verskille tussen die twee karakters.
Werk Carina by Rapport? Motiveer kortliks. - ANSWERCarina werk NIE by Rapport nie, maar by Montage. (Sy wil graag
by Rapport werk).
Die redakteur van Montage druk met sy hande op die joernalis se

Geschreven voor

Instelling
Ballade vir \'n enkeling
Vak
Ballade vir \'n enkeling

Documentinformatie

Geüpload op
30 mei 2024
Aantal pagina's
4
Geschreven in
2023/2024
Type
Tentamen (uitwerkingen)
Bevat
Vragen en antwoorden

Onderwerpen

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
papersmaster01 Howard Community College
Bekijk profiel
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
292
Lid sinds
2 jaar
Aantal volgers
106
Documenten
14273
Laatst verkocht
1 dag geleden
PAPERSMASTER01

On this page you will find documents , package deals, flashcards offered by seller PAPERSMASTER01.With our documents on your side you"ll be well equipped to tackle you exams and achieve the grades you need.

3.9

72 beoordelingen

5
22
4
34
3
9
2
3
1
4

Populaire documenten

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen