100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary IEB Afrikaans Poems £11.32   Add to cart

Summary

Summary IEB Afrikaans Poems

1 review
 121 views  6 purchases
  • Module
  • Institution

All 12 Afrikaans Poems required for the IEB final 2023!

Last document update: 11 months ago

Preview 4 out of 87  pages

  • October 16, 2023
  • October 17, 2023
  • 87
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: karensclanders • 1 month ago

avatar-seller
Grade 11 and 12 IEB Poetry Pack

1. Touloper

2. Die wêreld het so klein geword

3. Vraagteken (?)

4. Sterrekyker

5. Staan op!

6. Daarom

7. Aandeelhouer

8. Klein geloof

9. Taylor Swift

10. Sondagaande

11. “Mamma” kan ek nie sê nie

12. Strelitzia

,Touloper - Fanie Viljoen
die storms woed weer in ons huis vandag

maar vol durf klim ek op die tou

voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe

verby die verwyt-winde van

het jy al weer

ek het mos gesê

wat het jy gedoen

gekwelde oë kyk vir my van doer onder

ver verwyder van my kollig-balanseertruuk

my tou web tussen

mure en deurhandvatsels

familiefoto's en almanakke

blitsende tv-beelde en internetkonneksies

tot by die tuinhek ek is hoog bo die grond

weg van alles behalwe die wind

maar ek dink nie daaraan nie

ek hou my oog op die tou

ek balanseer my lewe

en voet vir voet skuif

ek vorentoe

deur die storm
Tema: die spreker vergelyk sy/haar daaglikse stryd om in 'n ongelukkige huis te oorleef
met n balanseertoertjie wat hoog bo die grond uitgevoer word

Titel: definisie van 'n touloper en die simboliese betekenis daarvan in die gedig.

, - Die spreker vergelyk sy daaglikse stryd om
in ʼn ongelukkige huis te oorleef met ʼn balans
toertjie wat hoog bo die grond uitgevoer
Touloper word
Letterlik betekenis: ʼn persoon wat balanseer
op ʼn tou
Toepassing: die persoonlike lewe van die
verteller is die figuurlike tou waarop die
spreker haarself balanseer
- Storms word; daar is moeilikheid, probleme
in die huis
1. die storms woed weer in ons huis - Ouers baklei en is waarskynlik oorsaak van
vandag die spreker se huislike probleme
Weer: ouers baklei gereeld
W – alliterasie beklemtoon die bakleiery wat
the storms are raging in our house again today baie gereeld gebeur
Durf = dapper
- Wanneer daar probleme is, begin die spreker
2. maar vol durf klim ek op die tou se toertjie
- Deur die tou te span, probeer die spreker op
figuurlike wyse probleme / konflikte te
but filled with courage I climb onto the road bowe te kom
- Beweeg versigtig
Skuifel: beweeg stadig vorentoe, oe op die tou
3. voetjie vir voetjie skuifel ek - Dis moeilik om te balanseer en vorentoe te
vorentoe beweeg
Alliterasie – V klank

foot by foot I shuffle forward
- Ouers in konfliksituasies - verwyt mekaar .
- Storms gaan gepaard met sterk winde
4. verby die verwyt-winde van - "verwyt-winde” simboliese uitwerking van
hierdie winde - konflik kan hom/haar van die
tou afwaai.
through the winds of resentment
- Konflik laat hom / haar balans verloor
- V- alliterasie: beklemtoon die spreker se
woede
- Ouer doen iets verkeerd; het al vantevore
gebeur
5. het jy al weer - Ouers beskuldig mekaar

have you done it again
- Ouer het nie gedoen wat hy gevra is nie
- Ouer is gewaarsku om iets nie weer te doen
6. ek het mos gesê nie,

but i told you so
- Een van die ouers is verbaas oor wat die
7. wat het jy gedoen ander een gedoen het - beskuldig mekaar.

what have you done



"gekwelde oë" - Ouers weet van die effek wat
hulle konflik op kinders het.

, 8. gekwelde oë kyk vir my van doer - Ouers dink net aan hulself - gee geen
aandag aan probleemsituasie nie
onder - Spreker probeer die ouers se aandag op
hom vestig
worried eyes look from way below
- Ouers bekommer hulle meer oor eie
probleme as oor die kind se poging om hulle
9. ver verwyder van my kollig- aandag op hom te vestig.
balanseertruuk "kollig" - spreker wil op 'n plek wees waar sy
ouers hom/haar kan raaksien
far removed from my spotlight balancing act

"web" - aksie woord “web” – spinnekopweb
- Spinnerak is fyn - situasie in die huis is
10. my tou web tussen delikaat
- Die kind = prooi
- Hy is in 'n gevaarlike situasie
- Hy wil nie in die konflik vasgevang word nie
- Spreker moet sy "ontsnaproete" fyn
my rope webs between beplan om uit hierdie storm te ontsnap
"mure" bakleiery in die huis; huise het mure.
"deurhandvatsels" konflik is agter deure /
11. mure en deurhandvatsels deure word toegemaak
walls and door handles

- Dinge wat herinneringe (gelukkiger tye)
terugbring
12. familiefoto's en almanakke - Spreker tel dae voor hy kan ontsnap uit
ongelukkige situasie

family photos and calendars
- Een ouer kyk TV / ander ouer is op die
internet
13. blitsende tv-beelde en "blitsende" = TV is moonlik aangeskakel
internetkonneksies - Gebrek aan kommunikasie; mense in die huis
praat nie met mekaar nie
- Tysverloop: familiefoto's – tegnologie
flashing tv images and internet connections
bakleiery hou al lank aan
"tuinhek" - spreker se pad na vryheid.
14. tot by die tuinhek Ontsnaproete: "deurhandvatsels" (binne ) tot
by
right up to the garden gates "tuinhek" (buite )


- Spreker distansieer hom van konflik in die
15. ek is hoog bo die grond huls
- Verwyder haarself emosioneel van situasie
- Solank die spreker bo die grond beweeg
I am high above the ground hoef hy nie by konflik betrokke te wees nie
- Swak verhouding tussen spreker en ouers
- Wind: weg van die bakleiery en konflik
16. weg van alles behalwe die wind "storms" "verwyt - winde"
- winde bly gevaarlik = winde is hier simbolies
van die tiener se probleme in die lewe.
- Spreker hoor nog die stemme van die
away from everything except the wind verwytend ouers in die agtergrond
- Bekende dinge / gelukkige tye vervaag
17. maar ek dink nie daaraan nie geleidelik
- Spreker wil nie aan konflik in die huis dink nie
but I don’t think about that

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for £11.32. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

80189 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy revision notes and other study material for 14 years now

Start selling
£11.32  6x  sold
  • (1)
  Add to cart