100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek) £6.94   Add to cart

Exam (elaborations)

Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek)

 37 views  0 purchase
  • Module
  • Institution

Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek)Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek)Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek)Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek)Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek)Summary Lewensoriëntering Graad 1...

[Show more]

Preview 4 out of 375  pages

  • February 1, 2024
  • 375
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
avatar-seller
Summary Lewensoriëntering
Graad 11 (Verken handboek)



Contact:
@ TestbanksNotesAssignmentsAndExamspack
sGuru


+254742508812, +254727097655.

rom400eezy@gmail.com

,INHOUDSOPGAWE

Inleiding tot die Lewenswetenskappe 1


Kennisarea: Diversiteit, verandering en kontinuïteit

1. Biodiversiteit en klassifikasie by mikro-organismes 6

2. Biodiversiteit by plante 49

3. Biodiversiteit by diere 77


Kennisarea: Lewensprosesse in plante en diere

4. Fotosintese 105

5. Dierevoeding 133

6. Selrespirasie 162

7. Gaswisseling 178

8. Uitskeiding by die mens 204


Kennisarea: Omgewingstudies

9. Bevolkingsekologie 233

10. Menslike impak op die omgewing 275


Aanhangsels

‘n Finale woord: Assesserings 344

Antwoorde op aktiwiteite 347

Erkenning van beeldmateriaal 368

,
, INLEIDING TOT DIE LEWENSWETENSKAPPE

Die doelwit van hierdie handboek is om u, die leerder, die geleentheid te gee om ‘n
aktiewe deelnemer in u leer-ondervinding te wees. Die teks is ontwerp om al die
Graad 11 inhoud te dek en om dit op ‘n maklik-leesbare manier aan te bied wat alle
konsepte eenvoudig en duidelik en met die nodige hoeveelheid detail, oordra.
Die volgende paar bladsye sal aan u ‘n breë oorsig van Lewenswetenskappe gee en
hopelik die waarde daarvan as skoolvak aantoon.
Die bestudering van Lewenswetenskap bied ook meer voordele: dit sal u aanmoedig
om krities te dink, om probleme op te los en om die wêreld om u te probeer
verstaan.


Wat is Lewenswetenskappe?

Die term ‘Lewenswetenskap’ dui duidelik die twee idees aan wat deur hierdie vak
saamgebind word:

• Lewe verwys na alle lewende dinge - vanaf die mees basies molekule tot en met
die interaksies van organismes met mekaar en hulle omgewing.
• Wetenskap dui daarop dat dit nodig is om sekere metodes te gebruik vir die
bestudering van die vak. Die twee breë doelwitte van enige wetenskap is die
verbreding van bestaande kennis en om nuwe dinge te ontdek.

Ons benader hierdie doelwit deur noukeurige metodes te gebruik wat deur ander
nageboots kan word. Dit sluit in:
• Hipotese-stelling (die voorspelling van die uitkoms van ‘n ondersoek) en
• Uitvoering van ondersoeke en eksperimente om daardie hipoteses te toets.
Wetenskaplike kennis verander met verloop van tyd, soos meer dinge ontdek word
en meer van ons wêreld verstaan word. Lewenswetenskap is dus ‘n konstant-
groeiende vak.

Hoekom behoort jy Lewenswetenskap as vak te kies?
• Eerstens om kennis en vaardighede te bekom wat nuttig sal wees in jou
alledaagse lewe, selfs al wil jy nie ‘n lewenswetenskaplike rigting na skool gaan
volg nie.
• Tweedens om jou aan ‘n wye verskeidenheid van onderafdelings binne die vak
bekend te stel, wat jou kan aanmoedig om ‘n beroep in wetenskappe na te volg.




1

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller TestbanksNotesAssignmentsAndExampacksGuru. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for £6.94. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

77254 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy revision notes and other study material for 14 years now

Start selling
£6.94
  • (0)
  Add to cart