100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na betaling Zowel online als in PDF Je zit nergens aan vast
logo-home
Summary Onderwereld Hoofstuk Opsommings €8,27   In winkelwagen

Samenvatting

Summary Onderwereld Hoofstuk Opsommings

1 beoordeling
 162 keer bekeken  1 keer verkocht
  • Vak
  • Instelling
  • Boek

Detail opsommings oor elke hoofstuk in die roman sowel as belangrike konsepte oor die roman bv ruimte ens.

Voorbeeld 2 van de 15  pagina's

  • Nee
  • Onbekend
  • 5 september 2022
  • 15
  • 2021/2022
  • Samenvatting
  • 200

1  beoordeling

review-writer-avatar

Door: hyde123sonja • 1 jaar geleden

reply-writer-avatar

Door: boekwurmopsommings • 1 jaar geleden

Hi hyde123sonja! Thank you for taking time to leave a review. If you have any suggestions or feedback on our summaries please let us know so we can improve them in the future. Also feel free to contact us if you have any problems or queries regarding the notes. (boekwurmopsommings@gmail.com) Kind regards Boekwurm Opsommings

avatar-seller
, ONDERWÊRELD OPSOMMING
Proloog
‘n Elfjarige seun word wakker van ‘n vreemde geluid en stap vreesbevange in die gang af na sy
pa se studeerkamer waar ‘n lig brand. Hy maak die deur oop en sien sy pa by sy lessenaar met
‘n pistool in sy hand vasgeklem. Sy pa kyk op toe hy roep en sy gesig is natgehuil. Hy verslap
sy greep om die pistool, vra sy seun om dit ‘n geheim te hou en belowe dat alles oukei is en hy
nie sy lewe sal neem nie en hy moet gaan slaap. Jare later sou die seun vir homself ‘n ander
naam kies, Ekk-0.


Hoofstuk 1 – sluimerende grys selle, polyfilla en ringtones (hede)
Greg se mooi blonde meisie, Nicole bel hom wakker. Hy slaap altyd totdat Eckardt (Ekk-0)
hom wakker maak na sy oggend drafsessie. Sy vra oor Eckardt en hy raak ongemaklik agv
iets wat by Jeffreysbaai gebeur het tussen hulle, maar hy ignoreer dit en maak reg vir skool.
Hy is laat want Eckardt het hom nie wakker gemaak nie. Hy stap na Eckardt se koshuiskamer
en sien sy bed is opgemaak, sy venster is oop en sy skootrekenaar staan op sy lessenaar. Greg
bel sy selfoon, maar dit lui in sy kas.

Hoofstuk 2 – die dag voor die laaste skooljaar begin (verlede)
Greg ry by Lawson Kollege in die Drakensberge se hekke in die dag voor matriek begin. Hy
dink aan sy pa se verwagtinge en die konstante druk wat hy op hom plaas oor sy planne vir
die jaar en as hoofseun. Sy pa besit Turret Media. TJ, een van sy vriende in matriek se oupa
het die duur seunsskool gestig. Oppad koshuis toe lig Kwanele, die onderhoofseun hom
neerhalend in van ‘n VRL vergadering. Mark Gibbons (Plank) gesels oor rugby. Pete Anderson
(adjunkhoof) praat oor sy atletiek item, 100m. In sy matriek koshuiskamer op die boonste
vloer help sy ma hom uitpak en lyk hartseer. Sy vra hom of hy ooit soos John sal maak en hy
stel haar gerus dat hy nie sal nie. Die matriek-vloer het ‘n formele sitkamer en ‘n informele
sitkamer (die Hang-out) met ‘n groot TV, DVD speler, bibliotekie, rekenaars vir skooltake en
gemaklike banke waar die matrieks hul vrye tyd spandeer. Hy sien ‘n nuweling met ‘n
houding en onnetjiese voorkoms en besluit hy sal hom moet uitsorteer nes die graad agts. Dit
is Eckardt.

Hoofstuk 3 - boeke en boggom (hede)
Greg is bekommerd oor Eckardt en sien sy hardloopskoene is weg. Eckart is teen pouse steeds
nie terug nie. Eckardt lees baie boeke en weet van rekenaars en wetenskap wat min ander
ouens weet. Greg dink hy is ‘n cool ou en sien iets van sy oorlede broer, John in hom. Die
wiskunde onderwyser, Boggom sien Eckardt is weg en gaan vra daaroor. Plank dink Eckardt
se ouers het hom deur die aand kom haal agv ‘n familie krisis. Boggom rapporteer dat Mnr.
Anderson kennis neem en dit sal ondersoek. Greg bekommer hom oor Eckardt se selfoon wat
agtergebly het.

Hoofstuk 4 – die tonnel (verlede)
Plank maak Greg wakker vir die eerste skooldag en Greg vertel dat hy Kwanele die Graad agts
laat wakker maak het, dus kan hy laat slaap. Hy sien vir Eckardt wat natgesweet verbystap in
die gang. By die skoolbyeenkoms kondig Dok Pienaar, die hoof, aan dat hy na hierdie jaar sal
aftree as hoof om te fokus op sy private sakebesigheid. Die onderwysers preek oor die erns
van die matriekjaar en eksamen. Die graadagts, Trappers word ontgroen op die aand van hul
eerste skooldag. Hul moet die Tonnel, ‘n netwerk afvoerpype onder die skoolterrein
geblinddoek navigeer en aan die ander kant uitkom. Hul word wakker gemaak en wanneer hul
nog nie die skoollied goed genoeg kan sing nie word hul straf uitgedeel; die tonnel. Aan die
buiterand van die woud word hul geblinddoek in ‘n mangat afgestuur en moet hul pad
terugvind skool toe om hulself te bewys as ware lede van die skool. Greg sê dat Eckardt ook ‘n
Trapper is en daarom deur die tonnel moet gaan, maar hy weier en hulle gryp hom vas en

Voordelen van het kopen van samenvattingen bij Stuvia op een rij:

Verzekerd van kwaliteit door reviews

Verzekerd van kwaliteit door reviews

Stuvia-klanten hebben meer dan 700.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet je zeker dat je de beste documenten koopt!

Snel en makkelijk kopen

Snel en makkelijk kopen

Je betaalt supersnel en eenmalig met iDeal, creditcard of Stuvia-tegoed voor de samenvatting. Zonder lidmaatschap.

Focus op de essentie

Focus op de essentie

Samenvattingen worden geschreven voor en door anderen. Daarom zijn de samenvattingen altijd betrouwbaar en actueel. Zo kom je snel tot de kern!

Veelgestelde vragen

Wat krijg ik als ik dit document koop?

Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.

Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?

Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.

Van wie koop ik deze samenvatting?

Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper boekwurmopsommings. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.

Zit ik meteen vast aan een abonnement?

Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor €8,27. Je zit daarna nergens aan vast.

Is Stuvia te vertrouwen?

4,6 sterren op Google & Trustpilot (+1000 reviews)

Afgelopen 30 dagen zijn er 79271 samenvattingen verkocht

Opgericht in 2010, al 14 jaar dé plek om samenvattingen te kopen

Start met verkopen
€8,27  1x  verkocht
  • (1)
  Kopen