RTT Graad 12 2024
Module 1.1:
Rekenaars in ons alledaagse lewens:
Effektiwiteit, akkuraatheid en betroubaarheid:
Effektiwiteit – rekenaars spaar Akkuraatheid – verseker deur Betroubaarheid – rekenaars kan
die volgende: kwaliteitprogramme en –data vertrou word om take te doen:
• Tyd • Massaproduksie: op • Akkuraat
• Arbeid monteerbande • Sonder om moeg te word
• Hulpbronne • Doen dieselfde take oor en • Sonder om verveeld te word,
oor met 100% akkuraatheid. ens.
Kommunikasie:
Effektiwiteit, akkuraatheid en betroubaarheid van rekenaars, gekombineer met vermoë om te
kommunikeer, stel ons in staat om:
• Met tyd en afstand as nadele/ beperkinge weg te doen.
• Wêreldwyd op baie maniere te kommunikeer/ inligting te deel.
• Op kommunikasiekoste te bespaar
• Op ‘n wêreldwye skaal sosiale aksies uit te voer.
Soorte rekenaarstelsels:
Wanneer jy rekenaars vergelyk moet jy kyk na:
• Hoe kragtig hulle is –bv. Spoed van SVE en hoeveelheid RAM
• Waarvoor hulle gebruik word – bedienaars/ basiese kantoortoepassings.
• Hulle grootte (mobiliteit) – wissel van groot hoofraamrekenaars tot toestelle wat met die hand
vasgehou word.
• Sagteware wat hulle gebruik – bedryfstelsels is “platforms”; rekenaars is “Linux-masjiene” of
“Windows-masjiene”
Nie-draagbare rekenaars:
Gewoonlik bestaande uit stelseleenheid, monitor, muis en sleutelbord. Hulle is:
• Groot
• Nie bedoel om rondgedra te word nie
• Gewoonlik kragtiger as mobiele of draagbare rekenaars.
Alles-in-een-eenhede is makliker om te vervoer en neem minder plek in beslag – maar is moeiliker om te
herstel of op te gradeer.
Voorbeelde:
• Tafelrekenaar
• Bediener
Intreevlakrekenaar:
• Goedkoopste in reeks
• Laer hardeware-spesifikasies
• Met “Home Editions” van sagteware.
Draagbare rekenaars:
Alles-in-een-ontwerp met skerm, sleutelbord en wysertoestel. In ‘n omhulsel geïnkorporeer om:
• Te vou (minder spasie)
• Gedra te kan word
• Delikate onderdele te beskerm
Voorbeelde:
• Skootrekenaar/ “Notebook”
• Tablet
• Slimfoon
• “Phablet”
,Kategorieë gebruikers:
Persoonlike gebruikers: SOHO-gebruikers (Small Supergebruikers: Mobiele gebruikers:
Office Home Office):
• Internetbanksake Hang af van die soort Benodig topgehalte Wil hul tegnologie
• Sosiale netwerke besigheid van die hardeware en byderhand hê, waar
• “Skype” met familie gebruiker. Algemene sagteware: hulle ook al is.
en vriende intreevlakrekenaars vir • Ernstige “gamers” • Internet en e-pos
• Vermaak – administratiewe take: • Ingenieurs • Speletjies
“gaming”, musiek, • Rekeninge • Professionele video- • Lees van boeke/
flieks, ens. • Databasisse van redigeerders digitale media
kliënte, verskaffers, • Wetenskaplikes • GPS-navigasie
voorraad, ens.
• Elektroniese
dokumentering
• Beplanning en
skedulering, ens.
Module 1.2
Hardewaretoestelle:
DIE INLIGTINGS-VERWERKINGSIKLUS
Toevoer:
• Beplanning van die data wat ingesamel moet word
• Besluite oor die beste manier om data vas te lê
• Beplanning en skep van datatoevoervorms of instruksies
Afvoer
• Stuur direk na stoortoestelle
• Kommunikeer direk na ander rekenaars
• Gebruik as toevoer vir ander programme, stelsels of dele van dieselfde program
• Gebruik om apparaat of toestelle te beheer.
1
,Kombinasie van toevoertoestelle en afvoerbestemmings:
Meeste IKT-stelsels gebruik verskeie toevoerbronne en afvoerbestemmings
Slimfoon of tablet het dalk:
• Sensors wat beweging waarneem en jou die skerm laat aanraak
• Kontroles op die skerm
POS (Point Of Sale) stelsel gebruik dalk:
• Gespesialiseerde kasregistersleutelbord + strepieskodeskandeerder + kaartleser of
vingerafdrukskandeerder
Musikante mag dalk Koppel:
• MIDI (Musical Instrument Digital Interface) klaviersleutelbord + rekenaar gebruik USB +
sleutelbord en muis
Verwerking:
• Vind plaas slegs wanneer sagteware en data in RAM gelaai is
• Gebruik 'n stap-vir-stap-oplossing (algoritme)
• Gebruik data wat toegevoer is, skep inligting wat afgevoer kan word
Behels gewoonlik take soos:
• Soek
• Sorteer
• Vergelyking en besluite
• Wiskundige berekeninge
Stoor:
• Kies korrekte stoormedia
• Gebruik sekuriteit om sensitiewe data te beskerm (enkripsie en fisiese bewaring)
• Skep en implementeer goeie rugsteunbeleid
• Skep en stoor van nie-IT-verwante media (bv. Vorms wat met die hand ingevul word)
TOEVOERTOESTELLE
• Laat die IKT-toestel toe om data en instruksies te kry
• Eerste stap in enige inligtingsverwerkingstelsel
Sleutelbord:
Gebruik:
• Tik teks (data) in
• Gee instruksies (funksie- en kortpadsleutels)
Voordele:
• Vinnigste manier om teks in te voer
• Maklik om te leer en te gebruik
Beperkings:
• Neem spasie op
• Kan vir sekere mense moeilik wees om te gebruik
• Sleutelbordvaardigheid nodig
Faktore –aankoopbesluite:
• Ergonomiese oorwegings
• Koordloos vs gekabeld
Foutopsporing:
• ‘Taai’ sleutels: maak skoon met klam lappie / klein borsel
• Koordlose sleutelbord reageer nie: batterye / dongel / poort
• Gekabelde sleutelbord reageer nie: ontkoppel en herkoppel
2
, Muis:
Gebruike:
• Interaksie met grafiese elemente op GUI
• Klik, dubbelklik, regsklik, blaai, sleep
Voordele:
• Maklik om te leer
• Effektiewe manier van interaksie met GUI
Beperkings:
• Moet 'n vaste werkplek met 'n geskikte oop area hê
• Intreevlakmuis nie baie noukeurig of akkuraat nie
Faktore –aankoopbesluite:
• Ergonomiese oorwegings
• Koordloos vs gekabeld
Foutopsporing:
• ‘Taai’ muis: gebruik 'n skoon, gladde, nie-reflekterende oppervlakte
• Kabelmuis reageer nie: ontkoppel en herkoppel
• Laaste oplossing: skakel rekenaar af en weer aan
Raakskerm: [touch screen]
Gebruike:
• Vervanging van, of byvoeging tot die muis en sleutelbord
• Direkte interaksie met skermelemente
• Beste koppelvlak vir stelsels met beperkte opsies
Voordele:
• Dien tegelyk as muis en sleutelbord
• Maklik om te gebruik, vereis min opleiding
Beperkings:
• Nie so maklik om te gebruik as 'n fisiese sleutelbord nie
• Sekeres benodig ekstra druk om te werk
• Vertoonarea kleiner
Raakblad: [touch pad]
Gebruike:
• Vervang muis in toestelle soos skootrekenaars
Voordele:
• Gebruiker hoef nie 'n ekstra toestel soos 'n muis saam te dra nie
• Selfde aksies as muis, sonder om lessenaar of ekstra oppervlakspasie te hê
Beperkings:
• Nie so akkuraat of noukeurig soos 'n muis nie
• Kan moeilik wees om te gebruik met ‘drag and drop’ en a.g.v. die beperkte grootte van die raakblad self
• Kan nie in 'n ander posisie ingeskuif word nie
Skandeerder:
Gebruike:
• Prente van papierbronne af vas te Iê
• Prente van teks vas te Iê vir omskakeling na redigeerbare teks met OCR-sagteware
• Lees strepieskodes
Voordele:
• Maklik om dokumente na digitale formaat om te skakel
• OCR-teksomskakeling vinniger as om te tik
• Goed vir die omgewing deur minder papier en ink te gebruik
3
Voordelen van het kopen van samenvattingen bij Stuvia op een rij:
Verzekerd van kwaliteit door reviews
Stuvia-klanten hebben meer dan 700.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet je zeker dat je de beste documenten koopt!
Snel en makkelijk kopen
Je betaalt supersnel en eenmalig met iDeal, creditcard of Stuvia-tegoed voor de samenvatting. Zonder lidmaatschap.
Focus op de essentie
Samenvattingen worden geschreven voor en door anderen. Daarom zijn de samenvattingen altijd betrouwbaar en actueel. Zo kom je snel tot de kern!
Veelgestelde vragen
Wat krijg ik als ik dit document koop?
Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.
Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?
Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.
Van wie koop ik deze samenvatting?
Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper lindiesearle2. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.
Zit ik meteen vast aan een abonnement?
Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor €2,67. Je zit daarna nergens aan vast.