Die wêreld was eers groot, maar kommunikasie was beperk. Geleidelik het die wêreld
verklein as gevolg van beter kommunikasie en tegnologie.
Vlakte Plains
Granate Pomegranates
Klets Chat
Ruim erf Spacious Yard
Grasperk Lawn
Vasgenael Glued to
Swerf Travel
Gedeeltelik ontsluier Partially unveiled
Op aanvrag On demand
In verbinding bly Keep in touch with
Duiselingwekkend Dazzling
Vierkante meter Square meters
Bou
• Stofe 1: lang versreëls wat die wye vlaktes en die ouma se groot wêreld illustreer.
• Strofe 2: versreëls word geleidelik korter om ma se kleinerwordende wêreld aan te dui.
• Strofe 3: illustreer tipografies met steeds korter reëls dat die kind se wêreld verklein het
tot die huis en kamer.
• Eindig met een klein woordjie om aan te dui hoe klein die fisieke ruimte geword het.
1. Toe my ouma ’n kind was, speel hulle op die wye vlakte
In die ouma se tyd het kinders buite gespeel, waar daar baie spasie was.
2. deel granate in die boord,
Daar was baie bome vol vrugte met rooit pitte.
3. lees boeke in hulle soeke na kennis
Lees boeke om informasie te vind en leer.
4. en klets met maats as die foun twee kortes en die langes lui.
Praat met vriende oor ’n foon op ’n gemeenskaplike lyn.
5. As kind bly my ma op ’n ruim erf
Haar fisieke wêrekd het kleiner geword: van die plaas na die stad toe getrek.
6. met ’n grasperk en twee bome,
Daar het hulle ’n groot erf gehad waar hulle kon speel.