100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary NW opsommings graad 8

Rating
-
Sold
2
Pages
5
Uploaded on
02-11-2021
Written in
2021/2022

Kwartaal 2 NW opsommings Doc scientia

Institution
8









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 2
Uploaded on
November 2, 2021
Number of pages
5
Written in
2021/2022
Type
Summary

Content preview

Kwartaal 2
Eenheid 1
Atome

 Element is uit atome van dieselfde soort saamgestel
 Verskillende elemente se atome verskil
 Element kan nie chemiese opgebreek word nie
 Kan nie in ander element verander nie
 Atome is opgebou uit subatomiese deeltjies nl. Neutrone, Protone en elektrone
 Middelste deel word kern of nukleus genome
 Protone is positief
 Neutrone is neutraal
 Elektrone is negatief
 Neutrone plus protone is nukleone
 Elektrone beweeg om kern
 Atome is neutraal omdat daar ewe veel elektrone en protone is

Elemente

 Bestaan uit een soort atoom
 Bepaalde aantal neutrone, protone en elektrone
 Beperkte aantal elemente bekend
 Elke element het n spesifieke plek op die periodieke tabel
 Vertikale kollome is groepe
 Horisontale kollomme is peroides
 Elemente is in volgorde geplaas op grond van hoeveelheid protone
 Elemente is vertikaal in groepe geplaas a.g.v. aantal elektrone in buitenste wentelbaan
 Elemente is horisontaal geplaan op grond van energirvlak waarin buitenste elektrone
aangetref word
 Sommige atome kom nie aleen voor nie en bind aanmekaar om n molukule te vorm genoem
n diatomiese element
 Daar is 7 diatomiese elemente

Verbindings

 Elemente kan chemies reageer vir verbidings
 Verbinding se eienskappe verskil van waaruit dit opgebou is
 Verbindings kan weer opgebreek word
 Elemete is suiwer omdat die deeltjies dieselfde is

Kragte tussen deeltjies

 Wanneer atome naby mekaar is daar aantrekkingskragte
 Gewoonlik baie sterk
 Voorbeeld van verbinding is water
 2 waterstof atome en een suurstof atoom
 Aantrekkingskragte tussen molekules
 Gewoonlik swak
 Bestaan ook afstotingskragte

Mengsels

,  Kom oral in die alledaagse lewe voor bv. lug wat ingeasem word
 Eienskappe
 Komponente is nie in ʼn spesifieke verhouding nie
 Komponente behou hulle eie eienskappe
 Kan fisies geskei word

Hoe om verbindings te skei

 Verhitting
 Elektrolise
 Elektriese stroom word deur ʼn oplossing gestuur

Hoe om mengsels te skei

 Handsortering
 Magnetisme
 Filtrasie
 Distillasie
 Chromatografie
 Skeitregter
 Indamping




kwartaal 2

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ninakotz3
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
10
Member since
4 year
Number of followers
10
Documents
4
Last sold
1 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions