Kwartaal 1
Eenheid 1
Fotosintese
Proses waartydens groen plante voedsel vervaardig
Plante benodig ligenergie, CO₂, water en Chlorofil.
Slegs groen plante bevat chlorofil
Produkte van Fotosintese is glukose en suurstof
Plante neem CO₂ op en stel O₂ vry deur gaswisseling
Gaswisseling gebeur a.g.v. huidmondjies
Water word deur wortelhare opgeneem
Plante gebruik glukose om te respireer
Energie wat vrygestel word, word gebruik vir lewensprosesse
Sommige glukose word sellulose
Sellulose vorm selwande
Sellulose verskaf ondersteuning en stewigheid
Oormaat glukose word gestoor as stysel wat dien as energiebron vir ander lewende
organismes
Groen plante is outotrowe wat beteken hulle maak hulle eie kos
Plante wat sonder chlorofil is, is saprofiete en Parasiete
Saprofiete oorleef op dooie organiese weefsel en Parasiete op Lewende organiese weefsel.
Respirasie
Alle lewende organismes benodig energie om te oorleef
Energie kom van voedsel af wat ons inneem en plante stoor
Die energie in voedsel moet deur chemiese reaksies vrygestel word, dis respirasie.
Respirasie is die proses waar energie uit voedsel vrygestel word
Aërobiese respirasie benodig glukose en suurstof, stel energie, CO₂ en water vry en kom
voor by mense, diere en plante
Anaërobiese respirasie benodig glukose, stel energie, CO₂ en melksuur vry en kom voor
by sommige bakterieë en gis.
Verskille tussen fotosintese en respirasie
Fotosintese
Vind plaas by plante
Suurstof en glukose word gevorm
Sonlig word benodig
Voedsel word vervaardig
Energie word gestoor
Vind slegs plaas in selle wat chlorofil bevat
ʼn Anabolies Metaboliese proses(opbouend)
respirasie
vind by diere en plante plaas
water en CO₂ word gevorm tydens Aërobiese respirasie
Melksuur/Alkohol word gevorm tydens anaerobiese respirasie