Neem asseblief kennis dat hierdie opsommings die intellektuele eiendom van
@opsommingss.com is.
Geen opsommings mag versprei of gekopieër word sonder toestemming nie.
,Kwartaal 1
Hoofstuk 1 Vorm in Westerse Kunsmusiek
Belangrike tabel van terme
'Uitgebreide komposisie' 'n werk met meer as een beweging
2
,1. Sonatevorm
belangrikste struktuur in Klassieke en Romantiese periode
Haydn, Mozart en Beethoven het dit vir die eerste bewegings van feitlik al hul groot en
uitgebreide werke gebruik
daarom ook die 'eerste beweging vorm' genoem
Ekstra inligting om in ag te neem
• kan enkele minute tot langer as 10 minute duur
• in die langer bewegings is die temas eintlik temagroepe (daar is ’n paar
verskillende temas wat tot 'n temagroep behoort)
• komponiste het soms 'n stadige inleiding voor die uiteensetting ingevoeg wat
ook deur die loop van die beweging gebruik word (uitsondering, dus nie deel van
die vorm bespreek nie)
• dikwels van die standaard vorm afgewyk om met nuwe idees te eksperimenteer.
(bv. in Romantiek, is sonate-rondo vorm dikwels gebruik in plaas van die streng
sonatevorm. Die ontwikkeling bevat dan nuwe musikale idees)
Sonatevorm het ’n:
Die vorm kan beskryf word as
uiteensetting
'n worsteling van toonsoorte.
ontwikkeling
heruiteensetting
1.1. Uiteensetting / eksposisie
◇ 'n bekendstelling
◇ het die volgende inhoud:
• Eerste tema:
in tonika toonsoort van die komposisie; bepaal atmosfeer; ritmies opgewek
en herkenbaar
3
, • Brug:
moduleer na toonsoort van tweede tema
• Tweede tema:
toonsoort in dominant of verwante majeur; in kontras met eerste tema en
verskil in karakter; meer liries, gebalanseer en ritmies verskillend
• Koda (soms kodetta genoem)
sluit die uiteensetting af en bly in die toonsoort van die tweede tema; eindig
op so 'n manier dat die uiteensetting weer herhaal kan word; einde van die
uiteensetting word met 'n herhalingsteken aangedui
1.2 Ontwikkeling
Musiek word op interessante maniere verwerk of verander
Tegnieke wat komponiste gebruik om temas in hierdie deel te ontwikkel:
Sekwense, lnteressante modulasies, Ritmiese veranderinge, Omkerings,
Uitbreiding van musikale idees, Ontwikkeling en uitbreiding van 'n enkele motief
Die ontwikkeling eindig dikwels met 'n kadens en 'n fermata.
1.3. Heruiteensetting
• begin weer met die eerste tema, gewoonlik in die tonika
• baie dieselfde as in die uiteensetting, maar komponiste pas die eerste tema ook
aan om die musiek interessant te hou, soos byvoorbeeld om 'n ander toonsoort
te gebruik.
4
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller miaolivier16. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R191,00. You're not tied to anything after your purchase.