Saalhulp
1. dis sy wat getaxi
2. van anderkant
3. die verbypad moes kom
4. om verweerde wit lywe
5. te was, te voer
6. en die onverteerbare
7. in bedpanne weg te dra
8. en snags
9. wanneer niemand
10. daarvoor hande klap
11. 'n koue voet
12. teen die winter weer
13. dis sy wat van onderkant
14. die broodlyn moes kom
15. om die fyn linne
16. oplaas oor Ma se o te trek
17. en oor krummels
18. by die begrafnistee
19. vra 'n kind
20. - ewe belangstellend -
21. "ag, verskoon tog
1. dis sy wat getaxi
2. van anderkant
3. die verbypad moes kom
4. om verweerde wit lywe
5. te was, te voer
6. en die onverteerbare
7. in bedpanne weg te dra
8. en snags
9. wanneer niemand
10. daarvoor hande klap
11. 'n koue voet
12. teen die winter weer
13. dis sy wat van onderkant
14. die broodlyn moes kom
15. om die fyn linne
16. oplaas oor Ma se o te trek
17. en oor krummels
18. by die begrafnistee
19. vra 'n kind
20. - ewe belangstellend -
21. "ag, verskoon tog