, Kopiereg word voorbehou. Die opsommings of enige
gedeelte daarvan mag nie op enige manier gedupliseer of
versprei word nie. Dissiplinêre aksie sal teen oortreders
geneem word.
Copyright © 2020 Boekwurm Opsommings All Rights Reserved
, Afrikaans taal opsomming- Gr 12
Lettergrepe
• Oop lettergrepe - eindig op vokaal/diftong.
• Geslote lettergrepe – eindig op ń konsonant.
• Bv kop/pie
Klankgrepe
• Word verdeel volgens klanke wat jy hoor.
• Bv ko/(p)pie
Klem
• Sekere dele word harder uitgespreek as ander.
• Bv uitvoerende; geliefkoosde; heelal
Woorddele
• ń Woord word verdeel volgens sy basisdele.
• Bv roepstem = roep + stem
SPELREËLS
Verdubbeling van klinkers
1. Lang klanke in geslote lettergreep word met dubbel klinkers geskryf.
Bv room, seer, blaar, vuur.
2. Lang klanke in oop lettergreep word enkel geskryf
Bv rome, sere, blare, vure.
Verdubbeling van konsonante
1. Volg op ń kort klinker wat die hoofklem dra.
Bv bakke, dokke
2. Grondwoord volg op n kort beklemtoonde vokaal.
Bv rebelleer, galoppeer, debatteer
3. Volg op n kort, onbeklemtoonde “a” en “o”
Bv eienskappe, eiendomme
4. Saamgestelde woord waar die eerste woord met ń konsonant eindig en die
volgende woord met een begin.
Bv das + speld = dasspeld