100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewensoriëntering graad 12 opsommings R80,00
Add to cart

Summary

Summary Lewensoriëntering graad 12 opsommings

3 reviews
 586 views  21 purchases

Opsommings wat alle leerwerk bevat van hele LO kurrikulum.

Preview 3 out of 28  pages

  • October 17, 2022
  • 28
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (6)

3  reviews

review-writer-avatar

By: isakkriel • 4 months ago

review-writer-avatar

By: vicky64 • 7 months ago

review-writer-avatar

By: xanthebotes • 1 year ago

avatar-seller
timonemanders4830
Lewensoriëntering
Stres - reaksie wat deur voortgesette, toenemende of nuwe druk en eise veroorsaak word.
Wanneer druk groter as vermoë kan OORWELDIG voel deur:
❖ VOORTDURENDESENUWEESPANNING OF ANGS
❖ TE VEEL OM TE DOEN
❖ TE VEEL PROBLEME OM OP TE LOS
❖ TE VEEL DINGE GEBEUR WAAROOR GEEN BEHEER HET NIE

- druk wat tot stres lei.

Angs – gevoel of toestand van ongemak of kommer
LIGGAAMLIKE FAKTORE – veroorsaak stres wat liggaam raak:
Seksueel Gebrek aan Ongelukke Siekte
mishandeling oefening
Beserings Tuberkulose Honger
Sluit ongesonde lewenstylkeuse in:
Swak voeding Gebrek aan slaap Middelmisbruik Verslawing


Emosionele stresfaktore - sluit gevoelens, gedagtes, reaksie op lewenskrisisse,
verandering, persoonlikheid en selfbeeld in.
Gevoelens wat stressore kan wees:
Haat, vrees Senuweeagtigheid Jaloesie, woede Angstigheid
Lewenskrisisse wat stressore kan wees:
Dood in familie Egskeiding van ouers Om te druip werkverlies
Verandering kan stressor wees.
Met nuwe werk te begin Na nuwe plek trek Om te trou
Oorgang van skool na
volwasse
Persoonlikheid – eienskappe, optrede, gedrag en houding wat mens uniek
maak.
Tipe A: Tipe B:
- kompeterend, gedrewe, - sorgeloos, rustig en ontspanne
- het doelwitte en wil bo uitkom - stel dikwels uit
- stel hoë eise en besig - nie baie kompeterend nie - optimisities
Tipe C: Tipe D:
- skaam - pessimis
- geniet feite - verwag ergste sal gebeur
- vermy stryery - hou van roetine en haar verandering

,SOSIALE STRESFAKTORE - verwys na aspekte van jou verhoudings met ander,
van jou familie en vriende tot gemeenskap oor algemeen.
Familie en gemeenskap:
Egskeiding of dood in familie Argumente met familieverantwoordelikhede
familielede
geslagsdiskriminasie probleme met bure Stigma
Vriende en portuurgroep:
Portuurdruk Boelie onsekerheid Eensaamheid, ongewildheid
OMGEWINGSTRESFAKTORE
 Omgewing is alles rondom jou.
 Waar jy woon en sluit al fisiese faktore in wat jou kan raak.
Besoedeling: lugbesoedeling Natuurlike rampe: Gevaarlike omgewings
waterbesoedeling vuur
vloede en droogte
Gebrek aan privaat ruimte Geraasbesoedeling: Skadelike
by huis bouwerk, harde musiek. lewensomstandighede
tekens en simptome van stres - Stres kan skadelike effek op liggaam hê.
Simptome – probleme wat opmerk of voel.
Simptome van stres
 Maagpyn en hoofpyn  Slapeloosheid  Gespanne gevoel
 Onrustigheid  Diarree  Bloeiende maagsere

Stres = normale en nodige deel van lewe as hanteer en bestuur.
Adrenalien – chemiese boodskapper bekend as ‘n hormoon wat in bloedstroom
vrygestel word in reaksie op stres, laat hartklop en bloeddruk toeneem.

POSITIEWE STRES NEGATIEWE STRES / SLEGTE STRES
- Motiveer en maak jou gereed - As stres te veel word om te hanteer, word dit
vir aksie omdat adrenalien in ongesond, onplesierig en gevaarlik wees
bloedstroom vrystel om - As te lank stresvolle situasies is, stel te veel
energie te gee om tot aksie adrenalien vry, wat skadelik is.
oor te gaan. - Verlaag prestasievlak en lewensgehalte.
Stresvlakke
Lae stresvlak – in staat om stres in lewe te hanteer.
Gemiddelde stresvlak - nog stres kan hanteer, maar dat dit aandag moet geniet voor dit
onbestuurbaar word.
Hoë stresvlak - moet dringend stresbestuurmetodes toepas om stres te verlaag of van
oorsake daarvan ontslae te raak.

, Stresbestuur
Hanteringsmeganismes - manier waarop jy optree, dink of jouself gedra om jou te help om
jou stres te hanteer.
Vaardigheidsfokus
Metode 1: Identifiseer stressore en assesseer stresvlakke
▪ Weet wat oorsake van stres is en hoe gestres jy is.
▪ Identifiseer stressore en assesseer stresvlakke om te sien of probleem het.
Metode 2: Volg gebalanseerde lewenstyl
 Gebalanseerde lewenstyl - maak tyd vir skoolwerk, vriende en familie, doen oefening,
kry genoeg slap, eet gebalanseerde maaltye
Metode 3: Maak tyd vir liggaamlike oefening, rekreasie en vermaak
 Liggaamlike aktiwiteit is van beste maniere om van stres ontslae te raak.
 As lang tydperke sit sonder om te oefen, kan spanning in liggaam opbou.
Metode 4: Gebalanseerde voeding
 Volg gebalanseerde dieet en eet gesonde kos en neem gereelde maaltye.
 Kry genoeg water.
Metode 5: Hanteer jou emosies
 Vind uitlaatklep vir emosies.
Metode 6: Visualiseer en omskep skadelike emosies na genesende emosies
 Visualisering help om te laat ontspan en is nuttig om skadelike emosies na genesende
emosies te omskep.
Metode 7: LAG
Metode 8: Tydbestuur
 Identifiseer tydverkwisters en pak hulle aan.
 Omskep tydverkwisters in tydbespaarders.
 Vermy om dinge uit te stel.
 Stel studieplan op en hou daarby.
Metode 9: Pas eksamenstres verligters toe
Om self te kalmeer, aandag te fokus en energie te kry:
- Sit regop in stoel. Laat hande in skoot lê en maak oë toe.
- Luister na mees verafgeleë geluide wat kan hoor.
- Konsentreer op klanke al nader aan totdat naaste geluide kan hoor.
- Luister weer na verste geluide.
- Maak u oë oop en keer terug na vraestel

Konflik - Wanneer daar verskille is, teenoorgestelde sienings, magstryd tussen 2
persone.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller timonemanders4830. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48756 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00  21x  sold
  • (3)
Add to cart
Added