27 April 1994
-Vincent Oliphant
, 27 April 1994:
Tema:
Alle mense, ongeag ras of kleur, is na die beeld van God geskape en daarom gelykwaardig
Boodskap:
Die eerste demokratiese verkiesing het ‘n groot impak op mense se lewens gehad. Alle Suid-Afrikaners
moet van die verlede vergeet en as ’n verenigde front fokus op die toekoms van die land
Toon: Stemming:
Blymoedig Tevredenheid
Opgewonde hoop
Tipografie:
Vrye vers:
o strofe- en versreëllengtes wissel
o ‘n vaste rympatroon ontbreek
o leestekens en hoofletters ontbreek (Genesis)
Vrye vers beklemtoon dat die spreker “vry” is.
Gebind deur alliterasie (veral v-alliterasie), assonansie,herhaling asook enjambemente
Titel:
Die titel is ‘n verwysing na die datum van die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika.
Hierdie gedig handel oor die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika wat op 27 April 1994
plaasgevind het en die vryheid wat dit vir baie gebring het. Die spreker beeld sy gevoel as bruin
man uit toe hy vir die eerste keer kon stem.
, R Reël Analise
STROFE 1:
Enjambement regdeur gedig:
heg gedig; versnel tempo; dui op vryheid. In str. 1 dui aan hoe stembrief deur gleuf glip
en vryheid bring
Sewe versreëls – septet
1 uiteindelik vou ek die verlede toe “uiteindelik” impliseer dat die spreker al lank wag
vir hierdie oomblik. (stemreg vir anderskleuriges)
Met die toevou van die stembrief word die
verlede en Apartheid afgesluit.
BEELDSPRAAK:
Metafoor
“vou ek die verlede toe” Die verlede word direk
gelyk gestel aan die stembrief
2 knyp sy vlerk tussen duim en HALFRYM:
vinger vas v-alliterasie: hef die idee van vrede klankmatig uit
(sagte klank)
BEELDSPRAAK:
metafoor: Die stembrief word direk gelyk gestel
aan ‘n duif wat ‘n simbool van vrede is.
3 tot hy veilig deur ‘n gleuf in die “Gleuf” = in stembus
geskiedenis glip HALFRYM
g-alliterasie: beklemtoon ‘n verlede van
wrywing/konflik (growwe klank).
4 en anderkant “anderkant”
Stembrief neem die spreker na beter toekoms.
Die kort versreël beklemtoon dat onderdruktes
nou aan anderkant van Apartheid staan
5 wonderbaarlik Alleenplasing: beklemtoon die ongelooflike emosie
van blydskap – om vry van Apartheid te wees
6 vry alleenplasing: beklemtoon dat vryheid vir spreker
belangrik is./beklemtoon die prestasie bereik.
7 die duif van vrede sy blou vlerke “duif” is simbolies van vrede. Die woorde “vlerke
sprei sprei” dui aan dat vrede deur die hele land sal
versprei/dat almal nou vry is
HALFRYM
v-alliterasie: beklemtoon ‘n strewe na vrede en
goedhartigheid onder alle mense
Blou kleur simboliseer vrede en vryheid
Paarrym (r 6&7) beklemtoon verstomming oor en
voortduur van vryheid