100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Suiwer wiskunde gedig

Rating
-
Sold
1
Pages
4
Uploaded on
24-08-2023
Written in
2023/2024

Ontleding van Gr 12 gedig - Suiwer wiskunde

Content preview

Carmi Badenhorst




Suiwer wiskunde
- NP Van Wyk Louw




0

,Carmi Badenhorst
Suiwer Wiskunde:
Temas:
Die temas van die gedig is onvoltooidheid en verganklikheid
Boodskap:
Die lewe sowel as die dood kan vir ‘n oomblik gestuit word.
Toon:
 Besinnend
 Nadenkend
Stemming:
 Nostalgies
 Hartseer
Tipografie:
 agt versreëls; twee kwatryne
 In die kwatryne kom vier volsinne voor:
o Sin 1 (versreël 1): Die horlosie val om en die tyd staan stil
o Sin 2 (versreëls 1 tot 4): Die by kan nie die blom bevrug nie en die blom sal nie sade kan
voortbring nie.
o Sin 3 (versreëls 4 en 5): Die lug het stilgestaan soos ys.
o Sin 4: (versreëls 6 tot 8): Die brander kom halfpad in die lug tot stilstand en val nie in die
see nie.
 Rympatroon = kruisrym
 Rymskema: abab/cdcd
Titel:
 Het ‘n identifiserende en informatiewe funksie. Die stelling van tyd wat nie ‘n werkbare
moontlikheid is nie, word ondersoek
 Dui daarop dat die stelling van tyd, soos wiskunde, ‘n hipotese is
 Behels 2 kante
o Suiwer: meetkunde, algebra, rekeningkunde
o Toegepaste: dinamika, sterrekunde


1

, Carmi Badenhorst
Ontleding van die gedig:

R Reël Analise
Strofe 1:
 4 versreëls – kwatryn
 Kontraswerking:
kantel (r. 1) en verstarde (r. 4)
bevrug (r. 2) en saadskiet (r. 3)
welk (r. 3) en “nooit . . sal groei”
1 Die uurwerk kantel. En die ligbruin by  “kantel”
Letterlik: die horlosie val om
Figuurlik: die tyd staan stil
 Die kort eerste sin hef die finaliteit uit dat die
handelinge of bewegings nie kan voortgaan nie
 “En” - Die voegwoord “En” verbind dit wat in
die res van die gedig staan aan die eerste sin;
wat na die woord “En” beskryf word, is die
logiese gevolge van die feit dat die tyd stilstaan.
 Enjambement: beklemtoon die hangproses en
verseker dat die woord “hang” uitgehef word.
2 hang roerloos voor die blom wat nooit  “roerloos”
bevrug Die woord “roerloos” sluit aan by die idee van
tyd wat stilstaan.
3 word, nooit sal saadskiet, welk, en  RETOTIESE MIDDEL:
nooit verby Die herhaling van die woord “nooit” beklemtoon
dat die tyd stilstaan en dat die handelinge nie
kan voortgaan nie.
 HALFRYM:
s-alliterasie: beklemtoon die feit dat geen nuwe
lewe gevorm kan word nie.
4 hierdie verstarde uur sal groei. Die lug  HALFRYM:
v-alliterasie: beklemtoon die uur (tyd) wat
stilstaan (verstar). Die woord “verby” dui op
tydsverloop wat tot stilstand gekom het.
 Enjambement: bind die twee strofes aan
mekaar en sluit aan by die stollingsidee.
 BEELDSPRAAK:

2

Document information

Uploaded on
August 24, 2023
Number of pages
4
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst Eduvos
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
153
Member since
3 year
Number of followers
60
Documents
21
Last sold
1 week ago

4,8

19 reviews

5
16
4
2
3
1
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions