RTT opsommings
GR: 12
,Inhoud:
Rekenaars op ons alledaagse lewens:........................................................................................ 1
Hardeware (apparatuur) toestelle: ............................................................................................ 3
Apparatuur (hardeware) aanbevelings: .................................................................................. 10
Sagteware (programmatuur) .................................................................................................. 13
Stelselsagteware (stelsel programmatuur) en rekenaar bestuur: ......................................... 17
Internetkonneksie en -dienste ................................................................................................ 22
Die gevare van rekenaar misdaad........................................................................................... 28
E – kommunikasie .................................................................................................................... 32
Die impak van tegnologie ....................................................................................................... 36
, Rekenaars op ons alledaagse lewens:
HOEKOM GEBRUIK ONS REKENAARS?
- Effektiwiteit
Tyd
Werkslading
Hulpbronne
- Akkuraatheid
- Betroubaarheid
- Kommunikasie
SOORTE REKENAARS:
- Kragtigheid – SVE spoed en hoeveelheid RAM
- Grootte en draagbaarheid
- Waarvoor gebruik?
Bediener / persoonlike rekenaar
- Programmatuur – bedryfstelsel of apps wat geïnstalleer word
DRAAGBAAR VS NIE-DRAAGBAAR
Draagbare rekenaars Nie-draagbare rekenaars
- Alles in een ontwerp - Kragtiger as draagbare rekenaars
- Neem minder spasie - Moeilik om te herstel
- Beperkte batterytyd - Kan nie rond gedra word nie
- Maklik om te dra
NOTEBOOKS VS ULTRABOOKS
Notebook Ultrabook
- Groter as 12” of 13” - Wissel grote van 11”of 13”
- Kommunikeer direk met die skerm - Ontwerp om lig en dun te wees
- Geen optieste drywers - Gebruik SSD
- Dieselfde komponente as goed - Het gewoonlik nie optiese drywers nie
ontwikkelde tafelrekenaar - Duurder as gewone skootrekenaars
a.g.v gespesialiseerde komponente
MOBIELE REKENAAR TOESTELLE
- Kan vir lang tye met battery krag werk
- Ontwerp om altyd aan te wees
- Bedryfstelsel ontwerp vir lae kragverbruik (Windows, iOs, Android)
- Raakskerm koppelvlak
KATEGORIEË GEBRUIKERS
PERSOONLIKE GEBRUIKER
- Maak nie op baie rekenars staat nie
1
, - Word gebruik vir ‘n spesifieke doel
Algemene kantoor take
Internet bank, navorsing
Sosiale media, skype, vermaak
SUPERGEBRUIKER
- Gebuik die kragtigste en mees modern apparatuur en programmatuur
- Benodig vinnige verwerkers
- Groot hoeveelhede geheue en stoor kapasiteit
Rekekaarspeletjies
SOHO – GEBRUIKER
- Small Office Home Office
- Benodig intree vlak rekenaar vir administratiewe take
Gebruik vir Rekeningkundige take
Databasisse
Elektroniese dokumente en skedulering
MOBIELE GEBRUIKER
- Take uitvoerbaar deur slimfone of tablette
Internet deur blaai
Epos
Vermaak (speletjies en lees)
Navigasie
Neem van notas, foto’s ens.
2