100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

RTT notas Gr12

Rating
-
Sold
-
Pages
18
Uploaded on
02-11-2024
Written in
2024/2025

My aantekeninge is goed uiteengesit,wat die belangrike punte en aspekte aantoon.Dit is goed gestruktureer dat dit maklik is om te verstaan en terug te verwys.Die notas kom direk volledig uit n handboek.Die is kwartaal 1-4 se opsommings

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
November 2, 2024
Number of pages
18
Written in
2024/2025
Type
Class notes
Professor(s)
-
Contains
All classes

Content preview

MODULE 1.1 : REKENAARS IN
ONS ALLEDAAGSE LEWENS
Ons gebruik rekenaars om die volgende redes:
• Rekenaars is e ektief/doeltre end omdat hulle tyd, bronne en arbeid bespaar.
• Rekenaars is akkuraat
• Rekenaars is betroubaar
• Rekenaars, met hul vermoe om vinnig en maklik te kommunikeer
• Skakel die beperkings van tyd en afstand uit
• Stel ons in staat om wêreldwyd en op verskillende maniere te kommunikeer
• Bespaar kommunikasiekoste

Soorte rekenaarstelsels
• Nie-draagbare rekenaars
• Tafelrekenaar
• Bediener: 'n kragtige rekenaar wat bronne en dienste voorsien aan al die rekenaars wat
ingeskakel is by 'n netwerk
• Draagbare rekenaars
'n Draagbare rekenaar gebruik 'n tradisionele bedryfstelsel (Windows, Linux en macOS) saam
met hardeware wat ontwerp is om draagbaar te wees.
• Skootrekenaars (laptops) en notebooks is terme wat gewoonlik gebruik word om dieselfde
tipes draagbare rekenaars te beskryf - met skermgrootte groter as 12"/13".
• Hibriedskootrekenaars/tablette het dikwels 'n skerm wat omgedraai of selfs afgehaal kan word
en 'n gewone sleutelbord. Die skerm is raak- of pen-sensitief, en kan soos met 'n
raakskermkoppelvlak gebruik word.
o 'n Slimfoon is 'n selfoon wat 'n bedryfstelsel het en waarop ander programme
(ook bekend as apps) geinstalleer en uitgevoer kan word.
o 'n Phablet is 'n slimfoon met 'n skerm groter as 5".

Kategorieë gebruikers
• Persoonlike gebruiker
-Die persoonlike gebruiker is iemand wat nie te veel op die gebruik van 'n rekenaar staatmaak of
baie tyd daaraan spandeer om met hul rekenaar te werk nie.
Hulle sal hulle rekenaars hoofsaaklik vir take soos die volgende gebruik:
• algemene kantoorgerigte take (maar niks waarvoor gevorderde vaardighede nodig is nie)
• internetbanksake
• e-pos en om op die web rond te blaai
• sosiale netwerke
• Skype, om met familie en vriende oorsee te kommunikeer
• kyk na foto's en deel hulle met ander
• vermaak, byvoorbeeld speletjies, om te luister na musiek en om na ieks te kyk.
Selfs die mees basiese rekenaar wat vandag beskikbaar is, is kragtig genoeg en het genoeg
stoorkapasitet om met gemak al hierdie take e ektief te verrig.

• SOHO-gebruiker
-Die SOHO (Small O ce Home O ce)-kategorie is afhanklik van die soort besigheid wat deur die
gebruiker bedryf word. Hierdie tipe gebruiker mag dus 'n tipiese intreevlakrekenaar nodig he vir
algemene funksies soos die volgende:
• rekeningkundige take of rekeninge uitstuur
• databasisse vir byvoorbeeld kliënte,
verska ers en voorraad
• elektroniese dokumentering
• beplanning en skedulering, ens.
'n Argitek of ingenieur wat van die huis
af werk mag dalk ook 'n kragtiger rekenaar nodig hê om argitektoniese of ingenieursplanne en
modelle te kan ontwerp.




ff ff ffi ff ffi ff fl

,• Supergebruiker
-Hierdie tipe gebruikers (in Engels power users) het die kragtigste en mees moderne hardeware en
sagteware nodig om hulle take te verrig. Hierdie tipe gebruikers sluit in rekenaarspeletjie-
entoesiaste, argitekte, ingenieurs, professionele videoredigeerders en wetenskaplikes. Al hierdie
gebruikers het rekenaars met vinnige verwerkers en groot hoeveelhede geheue en stoorkapasiteit
nodig. Hulle mag ook dalk spesi eke hardeware of sagteware benodig wat verband hou met hul
belangstellings of werk. 'n Supergebruiker maak ook gewoonlik gebruik van al die gevorderde
funksies van die betrokke sagteware waarmee hy of sy werk.

• Mobiele gebruiker
-Die mobile gebruiker val nie noodwendig in 'n aparte kategorie nie - hulle kan deel wees van
enige van die kategorie wat reeds genoem is. Hulle wil net hulle rekenaartoestelle by hulle hê waar
hulle ook al reis. In die verlede was dit net mense wat baie rondbeweeg het as gevolg van die tipe
werk wat hulle gedoen het (verkoopspersoneel, besigheidsmense, konsultante, ingenieurs, ens.)
wat dit kon bekostig om mobile tegnologie te gebruik. Maar nou kan elke kategorie wat hierbo
bespreek is van mobiele tegnologie gebruik maak.
Die mobile tegnologie wat gekies word hang af van waarvoor die gebruiker die tegnologie gaan
gebruik. Gewone skootrekenaars sal gebruik word vir meer produktiewe of werkverwante take.
Die meeste mense gebruik ook slimfone of tablette, gewoonlik vir take soos ;
• rondblaai op die internet en die lees van e-pos
• rekenaarspeletjies
• die lees van boeke
• navigasie met GPS
• die maak van vinnige aantekeninge
die neem van foto's en om video- of klankopnames te doen.

Konvergensie
-Die samevoeging of kombinasie van veelvuldige tegnologieë in ń enkele veeldoelige toestel.
-Goeie voorbeelde van konvergensie is die slimfoon en die tablet.




MODULE 1.2 : TOESTELLE
Toevoertoestelle
• Sleutelbord
• Muis
• Raakskerm
• Raakblad
• Skandeerder
• Digitale kamera
• Webkamera
• Mikrofoon
Afvoertoestelle
• Monitor of vertoontoestel
• Luidsprekers en oorfone
• Drukker
• Dataprojektor
Stortoestelle
• Hardeskyf
Eksterne hardeskyf
Flash-skyf
• SSD
• Optiese media
Kommunikasietoestelle
• Sellulêre modem
• ADSL- en veselroeteerder




fi

, MODULE 1.3 : AANBEVELINGS
Die aankoop van 'n rekenaar
• Aanbevelings vir die aankoop van IKT-toerusting moet altyd gebruiksverwant wees.
• Koop 'n rekenaar wat ten minste so kragtig is as wat die aanbevolge spesi kasies aandui.
• Koop altyd die beste produk wat jou begroting jou sal toelaat, veral in terme van die tipe
verwerker, die hoeveelheid RAM wat geinstalleer word en die hoeveelheid stoorspasie
(hardeskyf, ens.)
• As jy dit kan bekostig, kry 'n SSD as jou stelselaandrywer.

Die stelseleenheid
• SVE(verwerker)
• Geheue(RAM)
-terme soos dimms ddr3/4ram
• Hardeskyf(HDD)
• Videokaart
-gee meer verwerkingskrag.
• DVD-aandrywer
-lees skywe en speel dit
bv. eksterne hardeskyf
• Poorte
-USB poort koppel toestelle met mekaar USB 3 is baie vinniger as USB 2.
-meeste netwerke moet met n gekabelde netwerk konnekteer.

Toestelle wat aan die rekenaar koppel
• Muis en sleutelbord
• Monitor/skerm
• Drukker
-SOHO gebruik mag n multifunksionele drukker verkies.
• Eksterne (draagbare stoor)
- ash skyf is vir persoonlike gebruikers gerie iker.
-vir musiek en video’s
-SOHO en supergebruikers het n groot eksterne stoortoestel nodig om data te stoor.
• Skandeerder
-strepies kode leser
-SOHO gebruikers wat dokumente moet skandeer benodig n goeie kwaliteit beelskandeerder

Toestelle vir gestremde gebruiker
• Blindheid
Braille-sleutelbord en Braille-vertoontoestel, vergrotingstoestelle, sleutelborde met groot sleutels,
Braille drukkers
• Doof
Toestelle wat vibrasie in plaas van klank voortbing
• verlam
Toestelle wat met oogbeweging of met kopbeweging werk, sleutelborde met groot sleutels,
trackballs, joysticks, toestelle wat met voetpedale beheer word, suig-en-blaastoestelle

Die waarde van IKT - Doeltre endheid, produktiwiteit en akkuraatheid
Nuwe tegnologie
• Doeltre endheid : Kleiner, vinniger, goedkoper en kragtiger
• Meer sensors
• Draagbaar
• Langer batterylewe
• Konstante kommunikasie en internetkoppeling
• Akkuraatheid : Makliker en meer e ektiewe toevoer en afvoer




fl

ff ff ff fl fi
R100,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
tersiapieters14

Get to know the seller

Seller avatar
tersiapieters14 Summary and notes
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
1 year
Number of followers
0
Documents
3
Last sold
-

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions