100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary EBW opsommings (Graad 9)

Rating
4,6
(11)
Sold
46
Pages
45
Uploaded on
20-02-2020
Written in
2018/2019

EBW opsommings vir Oranje Meisieskool Graad 9 ___________________________________________________________________________________ Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe gr. 9 Leedersboek












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 20, 2020
File latest updated on
July 29, 2020
Number of pages
45
Written in
2018/2019
Type
Summary

Subjects

Content preview

EBW OPSOMMINGS

GRAAD 9




Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.




KOPIEREG VOORBEHOU @2020



Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, EBW Opsommings
Graad 9



KWARTAAL 1 Onderwerp 3
1. Ekonomiese stelsels

Ekonomiese stelsel: ’n stelsel wat ’n land kies om sy hulpbronne toe te wys, en
sy goedere en hulpbronne te bevredig

Ekonomiese probleem: hoe om mense se eindelose begeertes en behoeftes
deur middel van beprekte hulpbronne te bevredig.

3 ekonomiese stelsels:

 Beplande ekonomie
 Markekonomie
 Gemengde ekonomie

1.1. Beplande ekonomie

Beplande ekonomie: ’n ekonomiese stelsel waar die regering of wekersdade al
die besluite oor die produksie en verbruik van goedere en dienste neem, op
grond van hul idee van wat vir al die mense van daardie land goed is

1.1.1 Eienskappe

 Besit regering gornd en natuurlike hulpbronne, fabrieke en plase.
 Individuele kan nie eiendom besit.
 Regering besluit: wat geproduseer moet word, koste van verkope, wie kry
hoeveel, ens.
 Geen mededinging met ondernemings wat goedere en dienste teen v. pryse
aanbied nie.
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, Gegrond op begrip dat elke weker die wekr moet doen waartoe hy in staat
is + moet kry wat hulle benodig om te leef.
 Werkers gee keuse wat hulle wil doen nie.
 Regering gee werkers alles wat hulle benodig om te leef (kos)
 Ook bevelsekonomie /sentrale beheerde ekonomie (Iran, Libie, Kuba)


1.1.2 Voordele en Nadele

Voordele van ’n beplande ekonomie Nadele van ’n beplande ekonomie
 Dit kan ekonomiese groei en
 Dit kan baie stabiel wees omdat
vernuwing belemmer omdat daar
dit geslote stelsels is.
geen entrepreneurskap is nie.
 Daar is nie vryheid van keuse vir
 Dit kan industriële groei
verbruikers nie. Beheer oor wat
stimuleer omdat die regering
verbruikers wil hê, werk nie altyd nie.
nie hoef te wag vir
Verbruikers het byvoorbeeld min
kapitaalophoping voordat daar
keuses oor watter produkte te koop
in swaar industrieë belê word
is – die regering stel ’n beperkte
nie. Die regering kan
verskeidenheid items soos klere en
ekonomiese hulpbronne aan
kossoorte beskikbaar en verbruikers
spesifieke gebiede toewys.
moet koop wat die regering voorsien.
 Die regering kan hulpbronne
 Dit is onbuigbare stelsels wat nie
toewys aan gebiede waar dit die
vinnig by verandering kan aanpas nie.
meeste benodig word.
 Die regering sien om na die
 Daar is geen aansporing vir mense
welstand van all die
om hul werk goed te doen nie.
landsburgers.
 Dit is meer toegespits op die
 Dit is moeilik om werkers te motiveer
welstand van burgers as op
om te presteer.
wins en groei.




Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, 1.2. Markekonomie

Markekonomie: onbeplande ekonomie waar grond, eiendom en besighede
deur private individue besit word, nie die regering nie.

-Daar is streng gesproke geen lande met ’n ware markekonomie nie.

-Dit is so omdat regerings van byna alle lande in die wêreld in hul ekonomie
ingryp.

-Verenigde State van Amerika, die Verenigde Koninkryk, Duitsland en Japan
(regerings meng so as min moontlik in om ondernemings sodoende toe te laat
om hul winste te maksimaliseer.)



1.2.1 Eienskappe
 Die oogmerk van besigheid in ’n markekonomie is om ’n wins te maak.
 Die doel van die regering is om besighede toe te laat om ’n wins te maak.
 Entrepreneurs besluit watter goedere en dienste om te produseer en
hoeveel om daarvoor te vra, gegrond op wat hulle dink mense wil hě en
bereid is om te betaal.
 Besighede en individue leen geld by banke en beleggers.
 Werkers kan kies watter soort werk hulle doen en vir wie hulle wil werk.
 In ’n markekonomie bestee verbruikers, die regering en besighede dus geld
aan goedere en dienste.
 Werkers en besighede maak geld uit die produksie van goedere en dienste.
 Die regering maak geld uit belastings en bestee geld aan openbare dienste.




Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
R255,00
Get access to the full document:
Purchased by 46 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 11 reviews
2 year ago

3 year ago

4 year ago

4 year ago

Hi, what did you experience problems with the summaries?

4 year ago

4 year ago

4 year ago

4 year ago

4,5

11 reviews

5
9
4
1
3
0
2
0
1
1
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
miaolivier16 C
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
735
Member since
5 year
Number of followers
465
Documents
24
Last sold
2 weeks ago
Hoërskool opsommings :)

Ek bied aan volledige, hoë- kwaliteit opsommings vir hoërskool studente. Sien ook my instagram profiel @_ op instagram vir ‘n wyer reeks opsommings of om meer inligting te kry.

4,4

119 reviews

5
74
4
30
3
10
2
3
1
2

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions