OPSOMMINGS
GRAAD 9
Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.
KOPIEREG VOORBEHOU @2020
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
, SW Opsommings
Graad 9
1. Die tweede wereldorlog (1919 – 1945)
Nasionalisme: trots en liefde op jou land – vlag en volkslied vir jou land
Weimar – republiek: plek waar eerste demokratiese grondwet na 1ste
wereldoorlog onderteken is
Ruhr – valllei: Duitsland se vernaamste nywerheids gebied (steenkool + staal)
Moraal: vermoe van mense om in ’n instelling of doelwit, jouself of in ander,
aan te hou glo
Inflasie: algemene styging oor n tydperk in die vlak van pryse van goedere en
dienste in ekonomie (jou geld nie waardevol genoeg nie)
Geallieerdes: Frankryk, Brittanje, Rusland, VSA
Spilmoondhede: Duitsland, Italie, Japan
Mein Kampf: (My Stryd): boek wat Hitler in die tronk geskryf het oor die
meesterplan vir Duitsland.
Ariese Ras: suiwer Duitse ras: blonde hare en blou oё. Gespierd, gesond, sedelik
en fisies sterk
Ekonomie: ekonomiese stelsel van land: arbeid, kapitaal, grond, hulpbronne,
vervardiging, produksie, handel en verspreiding van goedere
Hiperinflasie: wanneer pryse van goedere so drasties styg dat inflasie buite
beheer raak
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
, Propaganda: die beheer en gebruik van media om staatsbeleide te ondersteun
Josef Goebbels: was deur Hitler gebruik om Nazi beleid aan publiek bekend te
maak. Later Minister van Propaganda geword.
Reichstag: vergader plek / gebou waar parlement of Reichstag bymekaar
gekom het
Fuhrer: rol van president en kanselier (leier van alles)
Fassisme: autokraties: alleenstander en jy maak al die besluite, dus het ander
geen se en die staat is basies joune
1.1 Einde van eerste wereldoorlog:
Verdrag van Versaille:
• Duitsland moes skadevergoeding vir oorlog betaal.
• Duitsland het die grond wat hulle voor die 1ste wereldoorlog besit het en
die 4 kolonies in Afrika verloor.
• Hulle kon net ’n klein leёr en vloot hê – geen lugmag
• Duitsland moes instem dat hulle die oorlog veroorsaak het. (onregeverdig)
- skuld = Weimar Republiek gesukkel het (pryse gestyg)
- 1923: Franse en Belgiese troepe Ruhr vallei beset
- Dland nie genoeg staal of steenkool gelewer
- Dland nie oorlogskuld terugbetaal - Duitsers kwaad – ophou werk. Gevolge:
- inflasie en werkloosheid (30%)
- moraal laag
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020