AFRIKAANS EAT KWARTAALTOETS : GRAAD 8
NASIENRIGLYNE
AFDELING A: LEESBEGRIP
ALGEMENE RIGLYNE
Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip
is.
Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die
rede/motivering verdien die punt.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek
MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die
eerste TWEE/DRIE na. Sien eers horisontaal en dan vertikaal na.
Aanvaar dialektiese variasies.
Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord
wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 1
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 Hulle het 'n kleiner middellyf.
Hulle weeg minder. 3
Hulle het 'n laer liggaamsmassa-indeks (LMI).
1.2 Figuurlik 1
1.3 Mense wat lekkergoed en sjokolade eet, het 'n laer risiko
1
vir verhoogde bloeddruk en metaboliese sindroom.
1.4 B / Uitkomste 1
1.5 Dit kan wees dat lekkergoedverbruikers meer oefen om
1
bykomende kalorieë te verbrand.
1.6 Hulle het nie baie lekkergoed geëet nie, gemiddeld net
1
sowat 1,3 onse per dag.
1.7 Dit is `n eienaam / naam van `n persoon. 1
1.8 Ja, ek dink hierdie studie is betroubaar (ontvang geen 2
punte vir hierdie stelling self nie)
Die betroubaarheid van 'n studie kan versterk word
deur die gebruik van 'n groot en diverse steekproef,
wat die akkuraatheid van die resultate verhoog.
Langdurige opvolg van deelnemers help om
tendense oor tyd te identifiseer.
Streng beheerde studie-omstandighede verminder
die invloed van buite-faktore.
, Die gebruik van gevalideerde
navorsingsinstrumente verseker akkurate en
betroubare metings.
Deeglike data-analise bevestig die betroubaarheid
van die resultate.
Onafhanklike hersiening en publikasie in
gesaghebbende joernale versterk die
geloofwaardigheid van die studie.
(Enige TWEE, moet verwys na TEKS)
OF
Nee, ek dink nie dat hierdie studie betroubaar is nie
(ontvang geen punte vir hierdie stelling nie)
As die studie 'n klein aantal deelnemers insluit, is
dit moeilik om die bevindinge na die breër
bevolking te veralgemeen.
'n Studie wat oor 'n kort tydperk uitgevoer word,
mag nie die langtermyn-effekte van
lekkergoedverbruik akkuraat weerspieël nie.
As die studie nie streng beheer word nie, kan buite-
faktore die resultate beïnvloed en die
betroubaarheid daarvan verminder.
Gebruik van onbetroubare metodes, soos
selfverslae wat afhanklik is van deelnemers se
herinneringe, kan lei tot onnauwkeurige data.
As die data nie deeglik ontleed word nie, kan dit lei
tot verkeerde gevolgtrekkings oor die verband
tussen lekkergoedverbruik en gesondheid.
As die studie nie deur kundiges in die veld hersien
is nie, kan dit die betroubaarheid van die
bevindinge beïnvloed.
(Enige TWEE, moet verwys na TEKS)
1.9.1 Idiomatiese uitdrukking 1
1.9.2 Om (min) lekkergoed te eet word vergelyk met (`n klein
hoeveelheid) fisiese pyn.
2
Dit beklemtoon dat die eet van 'n klein hoeveelheid
lekkergoed selde skadelik is.
1.10 nie baie
1
(Aanvaar indien aanhalingstekens gebruik is)
1.11.1 Veralgemening – Die informasie is behulpsaam en kan
2
mense moontlik help.
1.11.2 (Antwoord kan wissel; verwag 'n antwoord wat die
kompleksiteit van gewig en dieet erken).
Vb. Nee, ek stem nie saam nie, want nie almal wat
ongesond eet, is noodwendig oorgewig nie, aangesien 2
ander faktore ook 'n rol speel, soos diabetes.
(Antwoord moet verwys na teks en moet `n voorbeeld
insluit)
1.12 Gereelde, maar gematigde, verbruik van lekkergoed en
sjokolade is nie direk geassosieer met oorgewig of siekte
1
nie.
(Aanvaar enige relevante antwoord)