Terme 1
,Chromatien: stringe losweg gedraaide, lang dun DNS-
drade wat rondom proteïenmolekules
gevou is
Chromatied: 1 van 2 dele van chromosoom
Kariogram: rangskikking van homoloë chromosome
in pare volgens grootte
Kariotipe: stel chromosome
Outosome: soort chromosome nie betrokke by die
bepaling van geslag, dra genetiese
inligting
,Sigoot: produk van geslagtelike samesmelting van
gamete
Lokus: bepaalde plek waar geen op chromosoom
voorkom
Gamete: geslagselle
Diploïede (2n): selkern wat 2 van elke soort
chromosoom in homoloë pare bevat
Somatiese selle: liggaamsel
, Haploïede (n): sel wat net een stel chromosome het
Bivalent: paar homoloë chromosome
Monosomie: aanwesigheid van slegs 1 chromosoom
van ’n paar
Trisomie: aanwesigheid van 3 van bepaalde
chromosoom ipv 2
Poliploïdie: aanwesigheid van meer as 2 gepaarde
selle chromosome (homoloë)