100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Afrikaans Language notes (Taal paper 1) R80,00
Add to cart

Summary

Summary Afrikaans Language notes (Taal paper 1)

13 reviews
 3791 views  86 purchases

language notes for Afrikaans paper 1, this paper cover all the necessary taal to achieve the best you can, whilst also covering opsomming

Preview 7 out of 81  pages

  • August 11, 2020
  • 81
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (16)

13  reviews

review-writer-avatar

By: heathermentos • 2 months ago

Very Comprehensive and easy to understand

review-writer-avatar

By: chantsds1908 • 1 year ago

reply-writer-avatar

By: trentbollerman • 1 year ago

:)Contact me if there is anything that you feel is missing and I would do my absolute best to help

review-writer-avatar

By: reecesingh10 • 2 year ago

reply-writer-avatar

By: trentbollerman • 2 year ago

:)

review-writer-avatar

By: khayyamtrading994 • 2 year ago

reply-writer-avatar

By: trentbollerman • 2 year ago

:)

review-writer-avatar

By: pravadhb • 2 year ago

reply-writer-avatar

By: trentbollerman • 2 year ago

:)

review-writer-avatar

By: 1404Daniel • 3 year ago

reply-writer-avatar

By: trentbollerman • 3 year ago

:)

review-writer-avatar

By: umabela • 3 year ago

reply-writer-avatar

By: trentbollerman • 2 year ago

:)

Show more reviews  
avatar-seller
trentbollerman
Kom ons leer
Afrikaans




Saamgestel deur Ilze Alberts




1

,Inhoud Bladsy
AFDELING A - Sinstrukture

A Woordorde 4
B Tye van die werkwoord 5
C Negatief / Ontkenning 11
D Voegwoorde 14
E Lydende vorm 16
F Koppelwerkwoorde (Infinitief) 18
G Vraagsinne 19
H Direkte en Indirekte rede 21
I Bronnelys 23


AFDELING B - Woordstrukture

A Trappe van vergelyking 25
B Deelwoorde 26
C Betreklike voornaamwoorde 29
D Voornaamwoorde 31
E Afkortings 31
F Intensiewe vorme en vergelykings 33
G Getalle, nommers, tyd 35
H Versamelname en maatname 36
I Samestellings, Afleidings, Samestellende Afleidings 37
J Lande en persone 38
K Manlik en vroulik 40
L Een woord vir ʼn omskrywing 41
M Voorsetsels 42
N Skryftekens 45
O Adjektiewe (Attributief en Predikatief) 46
P Meervoud 47
Q Verkleining 49
R Woorde wat jy moet ken 51
S Kommunikasie 52
T Instruksies 55
U Homonieme en Homofone 55
Bronnelys 56


AFDELING C – Opsomming 58


AFDELING D - Skryfwerk

A Opstelle 61
B Toespraak 63
C Vriendskaplike brief 64
D Formele brief / brief aan die pers 65
E E-pos 67
F Dagboekinskrywing 68
G Verslag 68
H Paragraaf 70
I Dialoog 70
J Uitnodiging 71
K Boodskap / nota / bedankingsnota 71
L Koerantberig 72
M Elektroniese Kommunikasie 72
Bronnelys


AFDELING E – Terminologie vir Gedigte 76

2

, AFDELING A


SINSTRUKTURE




3

,A WOORDORDE

Afrikaans Verduideliking Voorbeeld
S Subject Onderwerp Wie/wat doen die aksie? Die hond
v1 First verb Werkwoord Wat word gedoen?/Huplww. jaag / het / sal
T Time Tyd Wanneer word dit gedoen? elke dag
O Object Voorwerp Met wie/waarmee gebeur dit? die kat
M Manner Wyse/manier Hoe word dit gedoen? aanhoudend
P Place Plek Waar vind dit plaas? in die tuin
V2 Second Werkwoord Wat word gedoen?/geen tweede (ge)jaag
verb ww. nie.
I Infinitive Infinitief Hoekom word dit gedoen? om hom te byt


Gewone woordorde:

Teenwoordige tyd:
S (V1) T O M P V2 I
Die hond jaag elke dag die kat aanhoudend in die tuin om hom
te byt.


Verlede tyd:
S (V1) T O M P V2 I
Die hond het elke dag die kat aanhoudend in die gejaag om hom
tuin te byt.


Toekomende tyd:
S (V1) T O M P V2 I
Die hond sal elke dag die kat aanhoudend in die jaag om hom
tuin te byt.


Belangrike dinge om te onthou:
1. As die Voorwerp (object) van ʼn sin ʼn voornaamwoord (pronoun) of ʼn eienaam (proper
noun) is, sal die tyd (time) en die voorwerp (object) omruil.

S V1 T O M P I
die
bv. Die onderwyser vra elke dag kinders baie mooi in die klas om stil te bly.

S V1 O T M P I
bv. Die onderwyser vra hulle elke dag baie mooi in die klas om stil te bly.

2. ʼn Sin kan meer as een van dieselfde soort uitbreiding hê (tyd / plek / wyse). By tyd staan
die algemene uitbreiding voor die spesifieke uitbreiding. (In Engels is dit andersom)

S V1 T T M P V2 V2 Infinitief
Die hond het daardie oggend om vyfuur kliphard voor die kamervenster begin blaf om ons
aandag te kry.

3. In Afrikaans staan die TYD voor die PLEK. (In Engels is dit andersom).

4. ʼn Sin hoef nie altyd al die S v T O M P v I komponente te hê nie.

5. V1 is altyd in die tweede posisie van ʼn stelsin.




4

,Omgesette woordorde

Dit is nie altyd nodig om ʼn sin met die onderwerp (subject) te begin nie. ʼn Sin kan met enige deel
begin word.

Wanneer ʼn sin met die voorwerp (object) begin word, verander die sin na die lydende vorm
(passive voice).


Subject: S v1 T O M P v2 I
Die man speel elke dag liedjies kliphard in sy kamer ____ om na te luister.


Time: T v1 S O M P v2 I
Elke dag speel die man liedjies kliphard in sy kamer ____ om na te luister.


*Object: O v1 T M S P v2 I
Present tense: Liedjies word elke dag kliphard deur die man in sy kamer gespeel om na
te luister.
elke
Past tense: Liedjies is dag kliphard deur die man in sy kamer gespeel om na
te luister.
elke
Future tense: Liedjies sal dag kliphard deur die man in sy kamer gespeel word
om na te luister

Manner: M v1 S T O P v2 I
Kliphard speel die man elke dag liedjies in sy kamer ____ om na te luister.



Place: P v1 S T O M v2 I
In sy kamer speel die man elke dag liedjies kliphard ____ om na te luister.


Infinitive: I v1 S T O M P v2
Om na te luister speel die man elke dag liedjies kliphard in sy kamer ____ .




B TYE van die werkwoord
Verlede tyd – Past tense
Teenwoordige tyd – Present Tense
Toekomende tyd – Future tense

a. Verlede Tyd
1. ‘n Gewone verlede tyd sin: V1 = het en V2 = (ge)verb

bv. Die groot hond het die been geëet.




5

,2. Verb 1 wat verander in die verlede tyd:

Sal ~ sou Jy hoef nie die “ge” te gebruik nie.
Kan ~ kon
Wil ~ wou bv. (Present ) Ek wil my werk doen.
Moet ~ moes (Past) Ek wou my werk doen.
Is ~ was (Future) Ek sal jou kom help.
(Past) Ek sou jou kom help.

ONTHOU: Dis = Dit is (It’s)
Bv. Dis warm. (Dit is warm). Dit was warm.

3. As jy iets besit (own / have) sê ons in Afrikaans bv: (ONTHOU: have / has = het
had = het gehad

Ek het ‘n teddiebeer. (Present tence, there is no “ge” in the sentence to indicate the past
tense)
Ek het ‘n teddiebeer gehad. (“gehet” will be wrong)

Ek het hom lief
Ek het hom lief gehad.

4. Woorde wat begin met begin, gesels, herken, erken, ontmoet, verstaan,
ondersoek, misbruik, kry nie ‘n “ge” nie.

Bv.Hulle het hamburgers verkoop. / Die dokter het my ondersoek.

5. TWEE werkwoorde (verbs) wat jy tegelyk kan doen en wat met “en”verbind is, kry net EEN
“ge” as die eerste werkwoord sit, lê, loop of staan is. Die
woordorde van die twee werkwoorde bly onveranderd.

ONTHOU: sit, loop, lê, staan
Bv. Die klein dogtertjie sit en huil in die kar. OF Die klein dogtertjie sit in die kar en huil.
Die klein dogtertjie het in die kar gesit en huil. (sit en huil bly in dieselfde volgorde)

Die manne sit in die kroeg en drink.
Die manne het in die kroeg gesit en drink.

Ek lê op my bed en slaap.
Ek het op my bed gelê en slaap.

ONTHOU: As die woord gaan in die sin is, sal sit lê, loop of staan nie ‘n ge- kry nie:
Bv. Hy het gaan staan en klik!
Hy het gaan sit en dink
Hy het gaan lê en slaap

6. TWEE werkwoorde wat NIE gelyk gedoen word nie, met “en” tussenin, kry ALTWEE ‘n
“ge”. (NOT sit, loop, lê, staan)

Bv. Hulle swem en speel die hele vakansie.
Hulle het die hele vakansie geswem en gespeel.

7. TWEE werkwoorde direk na mekaar SONDER “en” kry GEEN “ge”. (Jy
kan die “ge” heeltemal uitlos, of die eerste werkwoord kry die “ge”)

Bv. Die seun hoor haar in die saal sing.
Die seun het haar in die saal hoor sing. OF Die seun het haar in die saal gehoor
sing.




6

, 8. Skeibare werkwoorde (Split verbs)
Die belangrikste is dat jy die voorsetsel identifiseer wat deel vorm van die werkwoord.

Bv. Teenwoordige tyd
Hy tel die papiere op. (Die sin eindig gewoonlik op ‘n voorsetsel)

Verlede tyd
Hy het die papiere opgetel. (EEN woord!)

Toekomende tyd
Hy sal die papiere optel (EEN woord!)


TEENWOORDIGE VERLEDE TYD TOEKOMENDE
TYD TYD
trek .... aan aangetrek aantrek
skakel .... aan aangeskakel aanskakel
haal .... af afgehaal afhaal
neem ... deel deelgeneem deelneem
wens ... geluk gelukgewens gelukwens
keur ... goed goedgekeur goedkeur
roep ... terug teruggeroep terugroep
het ... lief liefgehad liefhê
gooi ... nat natgegooi natgooi
gaan ... saam saamgegaan saamgaan
staan ... stil stilgestaan stilstaan
nooi ... uit uitgenooi uitnooi
trek ... uit uitgetrek uittrek
hang ... op opgehang ophang
deel ... in ingedeel indeel
dra ... by bygedra bydra
gee ... weg weggegee weggee
gooi ... weg weggegooi weggooi
haal ... uit uitgehaal uithaal
klim ... in ingeklim inklim
staan ... op opgestaan opstaan
stel ... voor voorgestel voorstel
jaag ... weg weggejaag wegjaag
val ... af afgeval afval


9. GAAN, LAAT en KOM are helping verbs. There will be no ge- infront of the verb in the
past tense if gaan, laat or kom is in the sentence.
Most of the time there will be a second verb in the sentence. (swem, eet etc.)

Bv.Toekomende tyd
Ek gaan in die swembad swem.
Ek laat die kind eet.
Ek kom vir jou kuier.

If we change these sentences into the past tense, we will add “het” which will take the V1
position, so the helping verb must move to the end (V2) of the sentence. You will find that the
3rd verb will not get the “ge”.
Bv. Ek het in die swembad gaan swem. / Ek het die kind laat eet. / Ek het vir jou kom
kuier.




7

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller trentbollerman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48298 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00  86x  sold
  • (13)
Add to cart
Added