• Wrok / bitterheid (resentment)
· Barries teenoor sy pa
· Barries teenoor sy ma (aan die begin)
• Wraak
· Barries teenoor sy pa
· Paul teenoor die verkragter
· Butcher teenoor Barries se ma
· Barries teenoor Butcher
• Verslawing (addiction)
· Barries
· Paul
· Olga
• Versobering (uitdroging) / rehabilitasie
· Barries
· Paul
• Dade wat nie ongedaan gemaak kan word nie en die nagevolge
• Keuses en gevolge van die keuses
• Neem van verantwoordelikheid (responsibility) / neem eienaarskap (ownership) vir besluite
• Verskoning vra
• Gesonde verhoudings (liefde) vs ongesonde / gevaarlike verhoudings (liefde)
· Barries en sy pa
· Barries en Olga (Passie)
· Stef en Olga
· Barries en Lizette
· Barries en Jona (omgee)
· Barries en Eunicé
· Barries en Nico
· Barries en Fillie
• Ware vriendskap vs vals vriendskap
• Persoonlike groei (selfontdekking) wat lei tot volwassenheid
• Opoffering (sacrifice)
· Materiële opoffering
· Opoffering van jouself
• Vergifnis
· Barries vir Paul
· Suster Kapoor vir Barries
· Barries vir homself
· Barries vir Butcher
· Barries vir Lizette
• Tweede kanse
· Barries (Kaptein Mfeka)
· Barries en Paul
· Olga
· Barries se ma
· Barries (opvoeding)
· Barries en Eunicé
· Verhouding met Fillie
· Barries gee Jona ‘n tweede kans