ASEM deur Jan Vermeulen
‘n OPSOMMING VAN DIE KARAKTERS:
BARRIES:
VOOR ONGELUK
26 Nov. gebore
Pa – alkoholis – slaan vir Barries met belt se gespe wanneer hy dronk is
Pa verlaat hul toe hy 5 was
Bly in luukse woonstel – Houghton (10de verdieping)
Het pappagaai – Nelson
Enkelma – Vera
Barries het geen kontak met Pa.
OP SKOOL
Was goeie sportman - Skaakbekertjies, Man of the Match-toekennings vir krieket,
medaljes vir atletiek (landloop en padwedlope)
Begin dwelms gebruik en hou van partytjies hou
Bang vir skoolrapport
Meisie (aan die begin) – Lizette
Vriende – Theo + Floris (tweeling) – Pa, oom Charles is ‘n advokaat
Kitaar (Gibson) – kosbaarste besitting
NA ONGELUK
Word in hospitaal wakker – te veel dwelms gebruik
Was in ‘n motorongeluk saam met tweelingbroer, Lizette en 2 ander meisies
Verkeersman raakgery – hy sterf later
Barries word na Pa op Seeplaas (primitiewe plaas naby Kaap St. Francis) gestuur –
erg ontrekkingsimptome
Slegte verhouding met Pa. Pak rottegif in om vir Paul te gee – wraak te neem.
Red ‘n hond uit die see Jona
Maak vriende met Fillie Booysen
Verlief op Olga wat hom uitlok
Na Ma wreed deur Butcher aangeval word, keer hy terug Johannesburg toe.
Du Toit gesin kom om vir Jona te kom haal – gidshond vir Eunice
Barries en Eunice (blinde meisie) raak verlief
Barries keer terug na Seeplaas toe en bly by sy pa saam met sy ma, Vera en die
pappagaai Nelson. Ma het ‘n inbly-verpleegster.
Barries en Fillie gaan saam skool by Nico Malan Hoӫr – in die koshuis