Kwartaal 1
Eenheid 1 selle as die basiese boustene bl1
Plant en diereselle
*plant en diere selle bestaan uit:
• Selmembraan
• Sitoplasma
• Kern
• Organelle
1.selmembraan
* omring die sel
* laat toe dat sekere stowwe in of uit die sel beweeg.
* dit is lewend dun en buigsaam
* is selektief deurlaatbaar
2.Sitoplasma
* is n vloeistof waarin die chemiese prosesse (metabolisme) in die sel kan plaasvind.
* Grootste deel van sel bestaan uit die stoplasma (jellie-agtige stof)
* Gewoonlik kleurloos