Ede - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Ede? On this page you'll find 606 study documents about Ede.
Page 2 out of 606 results
Sort by:
-
Summary
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
-
--223September 20242024/2025
- Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Graad 8, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geskiedenis: 
 
Eenheid 1: Redes vir die Eerste Wêreldoorlog. 
Eenheid 2: Ervarings in die Eerste Wêreldoorlog. 
Eenheid 3: Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog. 
Eenheid 4: Die nederlaag van Duitsland en die Verdrag van Versailles.
-
R80,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
Graad 12 geskiedenis langvrae
-
--130November 20242024/2025
- Hierdie dokument bevat al 4 langvrae: vietnam , swartmagbeweging, burgerlike verset en die koms van demokrasie waarvoor ek al heel jaar 100% kry , daar is ook n kort opsommings bladsy van elkeen
-
R150,00 More Info
marnevdmerwe0807
-
Package deal
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Kollig Op) Opsommings
-
--12August 2025
- Opsommings vir Kwartaal 4 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:
Eenheid 1-3: Handel en vervoer oor die wêreld heen | Handel en vervoer in Suid-Afrika | Mense en vervoer in stedelike gebiede.
Geskiedenis:
Eenheid 1-4: Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het | Verskillende aspekte van die ervarings in die Eerste Wêreldoo
-
R95,00 More Info
SummariesSA
-
Package deal
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Kollig Op) Opsommings
-
--12August 2025
- Opsommings vir Kwartaal 3 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:
Eenheid 1-3: Nedersetting en grondgebruik | Grondgebruik op lugfoto’s en grootskaalkaarte | Verstedeliking.
Geskiedenis:
Eenheid 1-2: Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu | Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk.
-
R95,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Via Afrika) Opsommings
-
--116October 20242024/2025
- Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: Oppervlakkragte wat die aarde vorm: 
 
Eenheid 1: Verwering. 
Eenheid 2: Erosie en afsetting. 
Eenheid 3: Die impak van mense op gronderosie. 
 
Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1948 en 1950's: 
 
Eenheid 1: Die Universele Verklaring van Menseregte ná die Tweede Wêreldoorlog. 
Eenheid 2: Definisie van...
-
R182,61 More Info
SummariesSA
-
Summary
Graad 12 Geskiedenis Rekordeksamen
-
--63August 20252025/2026Available in bundle
- Graad 12 Geskiedenis – Vraestel 1 (2025) 
 
Wees eksamen-gereed met hierdie CAPS-belynde studiepakkette wat saamgestel is uit ou vraestelle. 
 
Dek die volgende: 
Vraestel 1: Die Koue Oorlog • China onder Mao • Burgerregte in die VSA 
 Kenmerke: 
 
Gebaseer op ou vraestelle 
 
Bron-gebaseerde + opstel-oefening 
 
Voorgestelde memo-styl antwoorde 
 
 Perfek vir leerders, onderwysers & ouers wat Graad 12 eksamenvoorbereiding ondersteun.
-
R90,33 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Graad 12 Geskiedenis – Vraestel 2 (2025) Rekordeksamen
-
--61August 20252025/2026Available in bundle
- Wees eksamen-gereed met hierdie CAPS-belynde studiepakkette wat saamgestel is uit ou vraestelle. 
 
 Dek die volgende: 
 
Vraestel 2: Krisis van Apartheid • Demokrasie in SA • Globalisering 
 Kenmerke: 
 
Gebaseer op ou vraestelle 
 
Bron-gebaseerde + opstel-oefening 
 
Voorgestelde memo-styl antwoorde 
 
 Perfek vir leerders, onderwysers & ouers wat Graad 12 eksamenvoorbereiding ondersteun.
-
R90,33 More Info
ansiestudynotes