Ede - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Ede? On this page you'll find 609 study documents about Ede.
Page 3 out of 609 results
Sort by:
-
Summary
Graad 9 Geskiedenis Kwartaal 1 (Kollig Op) Opsommings
-
--20March 20262025/2026Available in bundle
- Graad 9 Geskiedenis Kwartaal 1 (Kollig Op) Opsommings bevat aflaaibare pdf dokumente van die volgende inhoud: 
 
Module 1: Die Tweede Wêreldoorlog () 
Eenheid 1: Die totstandkoming van Nazi-Duitsland 
Eenheid 2: Die Tweede Wêreldoorlog in Europa 
Eenheid 3: Die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: 
 
Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. 
Breinkaart ...
-
R85,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
Geskiedenis Sosiale Wetenskappe Graad 6 Kwartaal 1 tot 4 opsomming Via Afrika handboek
-
---21January 20262025/2026
- Hierdie dokument is ’n volledige opsomming van Geskiedenis vir Sosiale Wetenskappe Graad 6, gebaseer op die Via Afrika handboek, en dek Kwartaal 1 tot 4. Dit sluit kerninhoud in oor onderwerpe soos Mapungubwe en Groot Zimbabwe, Marco Polo en wêreldhandel, Europese ontdekkingsreise, demokrasie in Suid-Afrika, kinders se regte, nasionale simbole, inheemse genesing, en moderne wetenskaplike mediese ontdekkings. Die inhoud is duidelik gestruktureer, bevat definisies, vrae en sleutelgebeure – id...
-
R80,00 More Info
skoolnotas
-
Summary
Graad 9 Geskiedenis Kwartaal 2 (Kollig Op) Opsommings
-
--16March 20262025/2026Available in bundle
- Graad 9 Geskiedenis Kwartaal 2 (Kollig Op) Opsommings bevat aflaaibare pdf dokumente van die volgende inhoud: 
 
Module 2: Die Kerntydperk en die Koue Oorlog 
Eenheid 1: Toenemende spanning tussen die Geallieerdes ná die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa 
Eenheid 2: Einde van die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan: Atoombomme en die begin van die Kerntydperk 
Eenheid 3: Definisie van die supermoondhede en die betekenis van "Koue Oorlog" 
Eenheid 4: Areas van ko...
-
R85,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
Geskiedenis (Sosiale Wetenskappe) Graad 7 opsomming Via Afrika Kwartaal 1-4
-
---25July 20252024/2025
- Hierdie volledige Graad 7 Geskiedenis-opsomming volg die Via Afrika leerplan en dek al vier kwartale op ’n eenvoudige, kindervriendelike manier. Dit help leerders om belangrike inhoud vinnig te verstaan en is ideaal vir toets- en eksamenvoorbereiding. Ouers kan dit met vertroue gebruik om hul kinders se leer te ondersteun, terwyl onderwysers dit as ’n nuttige hulpmiddel in die klaskamer kan insluit. Hierdie opsomming is ’n tydsbesparende, waardevolle hulpmiddel vir enige Graad 7-leerder.
-
R120,00 More Info
skoolnotas
-
Summary
Gr 11 Geskiedenis Junie 2025 Geskep Deur Juffrou Ansie
-
---51June 20252024/2025
- INHOUD 
Kommunisme in Rusland 1900–1940 2 
Marx en Lenin 2 
Rewolusies van 1917 7 
Burgeroorlog en Oorlogskommunisme 15 
Stalin: kollektivisering, industrialisasie, terreur 21 
Kapitalisme in die VSA 1900–1940 23 
2 
@Juffrou_Ansie 
Die Groot Depressie 23 
Die Nuwe Deal (New Deal) deur FDR 29 
Evaluering van die New Deal 30 
Idees van Ras 36 
Rasseteorieë 36 
Australia of Nazi-Duitsland 41 
Nasionalisme 49 
Afrikaner nasionalisme 49 
Kommunis 
Hulpbronne: @IMPAQ JUN2020, @IMPAQ JUN 2021, @ ...
-
R120,50 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Gr 10 Geskiedenis Junie 2025 Geskep Deur Juffrou Ansie
-
---29June 20252024/2025
- INHOUD 
EUROPESE UITBREIDING EN VEROWERING GEDURENDE DIE 15DE TOT 18DE EEUE 2 
Waarom het die Nederlanders hulle in Suider-Afrika gevestig? 2 
Hoe het die Nederlanders die Kaapkolonie in die 1600's in Suid-Afrika gekoloniseer? 3 
TRANSFORMASIES IN SUID-AFRIKA GEVALLESTUDIE: UITBREIDING VAN DIE SUIDTSWANA-HOOFDEDOMME. 8 
2 
@Juffrou_Ansie 
Watter faktore het die uitbreiding van die Suidelike Tswana-hoofdedomme beïnvloed? 8 
DIE VEROWERING VAN DIE AMERIKAS: ASTEKE EN INKA'S 14 
Wat was die ...
-
R105,50 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Graad 9_Sosiale Wetenskappe [SW] Geskiedenis_Opsommings
-
---23March 20252024/2025
- Jou Ultimate Cheat Code vir Geskiedenis! 
 
 Dink groot, leer slim! Hierdie opsommings is nie net bladsye vol feite nie – dis jou ticket tot top punte met ‘n funky, bondige en visueel-epiese uitleg! 
 Wat maak dit ? 
 Kleurvolle & funky opsommings – geskiedenis was nog nooit so maklik om te snap nie! 
 Alles wat jy MOET ken – van Versailles tot Apartheid, sonder die fluff! 
 Simboliek, inside jokes & visuals wat jou brein laat onthou. 
 Perfek vir eksamens – hersien vinnig en hou ...
-
R145,00 More Info
NotedSummaries
-
Summary
Two step in die Moederstad by Mione du Toit in Spieëlbeelde Detailed and comprehensive English summary
-
--7March 20262025/2026Available in bundle
- *** PLEASE NOTE: LEARNER USE ONLY! *** 
If you haven’t read the book yet, then this complete and comprehensive English summary of "Two step in die Moederstad" will help you tremendously! This summary contains every single detail you need to know about the short story. The most important parts are already highlighted for your convenience, and the most important Afrikaans diction has been placed in brackets to enable you to understand and then answer any question in a test or exam. 
 
*TE...
-
R130,00 More Info
mariska17
-
Summary
GRAAD 6 - GESKIEDENIS
-
--73March 20252024/2025Available in bundle
- 'n Oulike hulpbron vir Graad 6 Geskiedenis. Bevat opsommings per kwartaal vir die hele jaar se werk. Toetse, hersiening, vraestelle en antwoorde. Nog 'n vak wat daar min bronne op die internet beskikbaar is. Hier is 'n oulike bron wat alles bevat.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie