Poësie - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Poësie? On this page you'll find 21 study documents about Poësie.

All 21 results

Sort by:

AFK2604 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 14 Augustus 2025 AFK2604 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 14 Augustus 2025
  • Exam (elaborations)

    AFK2604 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 14 Augustus 2025

  • AFK2604 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 14 Augustus 2025; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. For assistance, Whats-App 0.6.7-1.7.1-1.7.3.9. Ensure your success with us.. Vraag 1 (5 punte) 1.1 Definieer die term “misdaad” met behulp van ’n sekondêre bron soos byvoorbeeld ’n woordeboek (die AFK2604-studiegids is nie in hierdie geval aanvaarbaar nie), en verduidelik waarom die idee van misdaad problematies kan wees in die konteks van ’n land soos Suid-...
  • EduPal
    R75,00 More Info
Graad 10_Afrikaans Huistaal_Gedigte Analise & Handnotas
  • Summary

    Graad 10_Afrikaans Huistaal_Gedigte Analise & Handnotas

  • Graad 10 Afrikaanse Gedigte-Analise & Handnotas (PDF) Hierdie Graad 10 Afrikaanse Huistaal Gedigte-Analise Pakket is ’n omvattende hulpmiddel vir studente en opvoeders wat poësie wil baasraak. Hierdie pakket bied volledige lyn-vir-lyn ontledings van alle voorgeskrewe gedigte, perfek gestruktureer in ’n Droomdelwers-styl – duidelik, kleurvol en propvol insigte! Wat is ingesluit? ️ In-diepte, lyn-vir-lyn analises in tabelvorm ️ Temas, toon, stemming, titel, rympatroon en st...
  • Popular
    NotedSummaries
    R175,00 More Info
Graad 11_Afrikaans Huistaal_Gedigte Analise
  • Summary

    Graad 11_Afrikaans Huistaal_Gedigte Analise

  • Omvattende Ontledings & Handige Handnotas Hierdie Graad 11 Gedig-Analise Pakket is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir studente en onderwysers wat 'n diepgaande begrip van Afrikaanse poësie soek. Dit bied volledige, in-diepte analises van verskeie voorgeskrewe gedigte, aangebied in ‘n duidelike tabelformaat wat temas, stemming, toon, boodskappe en poëtiese tegnieke dek. Wat is ingesluit? ️ In-diepte ontledings in tabelvorm, perfek gestruktureer vir maklike studiemateriaal ...
  • NotedSummaries
    R175,00 More Info
Afrikaans Letterkunde Poësie Gedigte Kwartaal 1-4
  • Summary

    Afrikaans Letterkunde Poësie Gedigte Kwartaal 1-4

  • Afrikaans Huistaal gedigte inlyn met die KABV en ATP volledig opgesom met n afbreking van die gedig in makliker termes om dit vinnig te leer asook algemene vrae en antwoorde wat gevra kan word met die gedig. Deur om die vrae en antwoorde te leer en deur dit te werk, sal dit ook n hulpmiddel wees om beter die gedigte te verstaan. 12 gedigte word opgesom naamlik: Die bokser; 27 april 1994; suiwer wiskunde; Susan Boyle; Dienaar van die nagereg; Maaltyd; Vroue van Vermeer; 'n Paternoster vir Su...
  • tamrynbosch
    R150,00 More Info
Graad 12_Afrikaans Huistaal [DBE 2026] Gedigte Ontleding
  • Summary

    Graad 12_Afrikaans Huistaal [DBE 2026] Gedigte Ontleding

  • Hierdie Graad 12 Afrikaanse Huistaal Gedigte-Analise Pakket is ’n omvattende, leerling-vriendelike hulpmiddel vir studente en opvoeders wat poësie wil baasraak. Elke gedig is volledig uitgewerk in ’n helder, kleurvolle Noted-styl — met lyn-vir-lyn ontledings, poësieteorie, betekenisduiding en duidelike strukture wat leer soveel makliker maak! Wat is ingesluit? ️ In-diepte lyn-vir-lyn analises in tabelvorm ️ Volledige uitwerking van tema, toon, stemming, titel, struktuur...
  • NotedSummaries
    R200,00 More Info
Graad 8 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 8 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Skeppende Kunste (SK) Graad 8, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 8 SK Kwartaal 2 Opsommings Kunsvorm 1:  Dans Eenheid 1:  Dansuitvoering Eenheid 2:  Dansimprovisasie en komposisie Eenheid 3:  Dansteorie en dansgeletterdheid Kunsvorm 2:  Drama Eenheid 1:  Vaardigheidsontwikkeling Eenheid 2:  Jou stem Eenheid 3:  ‘n Begrip van poësie of digkuns Eenheid 4:  Die lofdig Eenheid 5:  Jou eie lofdi...
  • SummariesSA
    R84,00 More Info
AFK2604 Assignment 3 (100% ANSWERS) 2025 - DUE 14 August 2025 AFK2604 Assignment 3 (100% ANSWERS) 2025 - DUE 14 August 2025
  • Exam (elaborations)

    AFK2604 Assignment 3 (100% ANSWERS) 2025 - DUE 14 August 2025

  • AFK2604 Assignment 3 (100% ANSWERS) 2025 - DUE 14 August 2025 ......AFK2604-24-Y VRAAG 1 1.1 Definieer genrefiksie deur die aspekte van kommersialisering, konvensionele verhaalstrukture en ontsnapping/ontspanning te bespreek. (15) 1.2 Gebruik die stellings van Fowler en Fuentes om genre as konsep te beskryf. Skryf vyf stellings neer. Definieer die term “misdaad” met behulp van ’n sekondêre bron soos byvoorbeeld ’n woordeboek (die AFK2604-studiegids is nie in hierdie geval aanvaarbaar ni...
  • EdithNcobgo
    R75,00 More Info
Graad 11 Afrikaans Poësie notas
  • Summary

    Graad 11 Afrikaans Poësie notas

  • Habakuk 1 Vyf koeplette as detox Pa Elegie vir my toekomstige vrou
  • rulenejonker
    R100,00 More Info
ELEGIE VIR MY TOEKOMSTIGE VROU Analise, Aantekeninge, Opsomming, vrae en antwoorde
  • Summary

    ELEGIE VIR MY TOEKOMSTIGE VROU Analise, Aantekeninge, Opsomming, vrae en antwoorde

  • Afrikaans Literatuur Poësie Gedigte: Elegie vir my toekomstige vrou -deur André le Toit. Die dokument bevat 27 bladsye!!! Die bevat opsommings, aantekeninge en die analise van die gedig, asook moontelike eksamen vrae, wat algemeen in vraestelle voorkom, en die korrekte antwoorde. Volledig, organiseerd, digitaal ontwerp (digetal design) MESSAGE MY VIR ONDERHANDELING VAN PRYS!!! Ek wil dit beskikbaar maak vir enige iemand. Geniet! -Notes@Hes
  • hestidebeer
    R183,00 More Info
AFK1501 Werkopdrag 2 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 - Sperdatum 4 April 2025 AFK1501 Werkopdrag 2 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 - Sperdatum 4 April 2025
  • Exam (elaborations)

    AFK1501 Werkopdrag 2 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 - Sperdatum 4 April 2025

  • AFK1501 Werkopdrag 2 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 - Sperdatum 4 April 2025; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. For assistance, Whats-App 0.6.7-1.7.1-1.7.3.9. Ensure your success with us. VVraag 1: Literêre fiksie en Dorado deur Tom Dreyer Skryf ʼn essay van ongeveer 1000 tot 1200 woorde waarin jy die literêre fiksie as prosa-genre bespreek en dan ook waarom Dorado deur Tom Dreyer ʼn voorbeeld daarvan is. Verwys in jou essay na die volgende: AFK1506 • Wat is...
  • EduPal
    R75,00 More Info
As you read this, a fellow student has made another R85
How did he do that? By selling his study notes on Stuvia. Try it yourself!