- Meet ekonomie dmv NASIONALE REKENINGE (statistiese koerse en bedrae bekengestel
deur statsSA om die totale uitset in n land te meet )
- Hh reaksie op skokke of fluktuasies = SPAAR, LEEN / DEEL OM VERBRUIK GLAD TE STRYK
- Agv kredietbeperkings & swakheid van wilskrag : is leen, deel en spaar nei genoeg om
helemaal die fluktuasies glad te stryk nie
- INVESTERING is meer flukturerend as VERBRUIKERSBESTEDING
RIEELE VS NOMINALE BBP
RIEELE BBP IS DUS AANGEAS VIR PRYSSTYGINGS SODAT DIT NET VIR EEN REDE KAN
VERHOOG
LOGS VAN RIEELE BBP
1. Kan nie groeikoers effektief voorstel nie & groei word nie glad voorgestel nie (baie
flukturerend en moeilik om te interp)
2. Kan ekonomiese groei meer effektief aantoon & gebruik die stippellyne om de
GEMIDDELDE JAARLIKSE KOERS aan te toon
2
, log van reële BBP per Capita: GEVOLGE
-Die ekonomiese groeikoers word meer effektief aangetoon
.-Die stippellyn (helling) toon die gemiddelde jaarlikse groeikoers
Sakesiklus = Afwisselende periodes van positiewe en negatiewe groeikoerse.
Resessie = periode wanneer uitset afneem of laer as die potensiële vlak is. Ook gedefinieër
as twee opeenvolgende kwartale van negatiewe groei in die ekonomie.
Die sakesiklus affekteer arbeidsmark uitkomste
OKUN SE WET:
- Die reel wat se dat n verandering in groeikoers van bbp n direkte en teenoorgestlede
impak op werkloosheidskoers sal he
- Dit toon die korrelasie tussen verandering in BBP groeikoers en werkloosheidskoers
- Toon dus die STERK negatiewe korrelasie tussen ekon groei en
werkloosheidskoers
Okun se koeffisient
- Die verandering in werkloosheid in % wanneer die BBP met 1% verander
- Helling van regressielyn (gewoonlik -)
r^2 - stat tussen 0 en 1
- Meet hoe naby aan die regressielyn die waargenome data val (o is perfek op die lyn)
NASIONALE REKENINGE
= gebruik om BBP te meet
metodes:
1. Inkomste
- FAKTORKOSTE (wekers kry inkoste maar is inset - faktor)
2. Produksie
- Faktorkoste + subst & tax op produksie
- BASIESE PRYS
3. Bestedings
- Besteding = C + I + G + (X-M)
- X-M = netto handelsuitvoere (besteding op buitelandse mark)
- M = invoere
- X = hier geproduseer =uivoere
- (Basiese prys + tax op produkte - subs op produkte)
- MARKPRYS