100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Opsommings R215,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Opsommings

2 reviews
 129 views  9 purchases

'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 9, wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter

Last document update: 10 months ago

Preview 4 out of 55  pages

  • May 5, 2023
  • January 2, 2024
  • 55
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (8)

2  reviews

review-writer-avatar

By: Allistaire • 2 months ago

review-writer-avatar

By: anjastruwig26 • 8 months ago

avatar-seller
notedx19
EBW

1 © Noted Summaries Graad 9 [EBW : Bedryfs / Ekonomie]
www.notedsummaries.co.za

, EKONOMIESE STELSELS
WAT IS EKONOMIE? EKONOMIESE PROBLEEM
sosiale wetenskap wat ondersoek hoe individue, huishoudings en firmas hul SKAARSHEIDSPROBLEEM
onbeperkte behoeftes en begeertes met beperkte en skaars hulpbronne
bevredig > omgewing waarin verbruikers en produsente probeer om die om die onbeperkte behoeftes en behoeftes van die samelewing te
ekonomiese probleem op telos bevredig met die gebruik van beperkte hulpbronne

→ Mense het net ’n beperkte hoeveelheid geld MAAR baie behoeftes en
begeertes om te bevredig
→ Die regering het ook ’n beperkte hoeveelheid geld en kan nie al sy
BEHOEFTES BEGEERTES begeertes bevredig nie


= goedere en dienste NOODSAAKLIK vir = menslike begeertes na goedere en
basiese oorlewing dienste EKONOMIESE SISTEEM [3 SENTRALE VRAE]
Z Behuising & veiligheid Z fancy tegnologie 1. UITSET VRAAG
Z Kos Z nuwerwetse klere/drag
Z Water Z lekkernye (kos en geskenke) → WATTER GOEDERE EN DIENSTE sal geproduseer word
en in WATTER hoeveelhede?
WAT IS ‘n EKONOMIESE
AANVRAAG SISTEEM / STELSEL? 2. INSET / INVOER VRAAG

= vind plaas wanneer verbruikers in staat en stelsel wat deur die regering van ‘n land
→ HOE sal elk van die goedere en dienste geproduseer
bereid is om 'n produk teen 'n sekere prys te gebruik word om die land se ekonomiese word?
koop probleem op te los → HOEVEEL van die skaars hulpbronne in die produksie
= begeertes word werklike aanvraag bepaal : -OPENBARE EN PRIVAAT BESIGHEDE van elke goed gebruik sal word
-WIE EIE EINDOM BESIT 3. VERSPREIDINGSVRAAG
Ek begeer ‘n Ford Figo maar het aanvraag - WIE IN BEHEER VAN LAND SE MARKTE??? = VIR WIE sal die goedere en dienste vervaardig word?
vir ‘n Kia Picanto
2 © Noted Summaries Graad 9 [EBW : Bedryfs / Ekonomie] = WIE sal die goedere en dienste ontvang?
www.notedsummaries.co.za

, SENTRAAL BEPLANDE EKONOMIE MARK EKONOMIE

BESIGHEDE→STAAT REGERING → NIE AKTIEF BETROKKE

STAAT→ KRY WINS & VERSKAF DIENSTE REGERING → GOEDERE EN DIENSTE

(REGERING BEHEER EKONOMIE) (EKONOMIESE BESLUIT WORD DEUR INDIVIDUE GENEEM)
Kenmerke van sentraal beplande ekonomie: -’n ekonomiese stelsel waarin ekonomiese besluite deur privaat
individue wat die produksiefaktore besit geneem word
→ Regering beheer die produksiefaktore (STAAT)
Kenmerke van mark ekonomie:
→ Regering besluit watter goedere en dienste geproduseer word
→ Privaat individue besit en beheer die produksiefaktore
→ Regering besluit hoe hierdie goedere en dienste geproduseer word
→ Entrepreneurs besluit wat om te produseer
→ Regering besluit wie die verbruikers van hierdie goedere en dienste
sal wees → Entrepreneurs besluit hoe die produksie sal plaasvind

→ Individue besluit watter goedere en dienste gebruik gaan word.


VOORDELE NADELE VOORDELE
→ Verminder ongelykheid → regering kan nie alle relevante → goeie manier van toekenning van NADELE
inlingting vinnig genoeg verwerk hulpbronne op ‘n doeltreffende
→ Werksverskaffing☞ STABIELLE → Ekonomiese ongelykheid
om ekonomiese besluite te neem wyse = privaat persone ‘n goeie
EKONOMIE motivering van winsmotief gee en
nie → Eiebelang
→ Ekonomiese gelykheid entrepreneurskap word
→ Afwesigheid van wins-motief aangemoedig → Uitbuiting
→ Hulpbronne word vir die → ENTREPRENEURSKAP WORD → openbare goedere en dienste nie
→ ENTREPRENEURS WORD
gesamentlike voordeel van almal AANGEMOEDIG EN BELOON voorsien / skaarste voorsien
gebruik ONTMOEDIG → GROOT VERSKIL TUSSEN RYK EN
→ KAN JOU EIE LEWENSSTANDAARD
→ REGERING BEHEER ALLES BEPAAL ARM MENSE (INKOMSTE)
→ Ekonomiese kwesbare mense
→ HULPBRONNE WORD → MIN INMENGING VAN REGERING
word beskerm
NIE GELYK GEDEEL NIE → INDIVIDUE HET VRYHEID VAN
KEUSE
3 © Noted Summaries Graad 9 [EBW : Bedryfs / Ekonomie] www.notedsummaries.co.za

, GEMENGDE EKONOMIE [SUID-AFRIKA] GLOBALISERING
tendens in die rigting van groter ekonomiese integrasie en samewerking
= mengsel van private en staatsbeheer oor die ekonomie tussen verskillende lande

Kenmerke van die gemengde ekonomie:
GLOBALE EKONOMIE
→ Kapitaal afkomstig van banke, aandeelhours en regering[bestee
belastinginkomste]
GLOBALISERING VAN PRODUKSIE MARKTE,
→ Entrepreneurs besluit WAT om te produseer
FINANSIES, KOMMUNIKASIE EN DIE
→ Regering bestee geld aan publieke dienste
→ Regering implementeer wetgewing om ekonomiese aktiwiteit te WERKMAGTE
beheer [bv. Regstellende aksie in SA]
(EKONOMIE VAN DIE WÊRELD)

kenmerke van globale ekonomie:

→ Vryehandel in goedere en dienste
VOORDELE NADELE → Vrye beweging van arbeid
→ Kombinasie van staats- en → Beperking van ekonomiese groei
→ Vrye beweging van kapitaal
privaat ondernemings = goeie → Groot
ekonomiese groei REGERINGSBETROKKENHEID in
→ Regering = ewewigtige groei van die ekonomie [regering
die ekonomie te bevorder
[inkomste gelyker as in
burokraties en vatbaar vir
korrupsie]
VOORDELE NADELE
markekonomie] VRYEHANDEL = UITVOERE EN INVOERE ↑ WAT VEROORSAAK DAT: → Onregverdige mededinging en
→ Privaat besighede word → Mededinging tussen produsente ↑ + pryse vir verbruikers ↓. meer voordelig vir ontwikkelde
aangespoor om bydrae te maak → groter verskeidenheid van goedere en dienste lande
→ Uitbreiding van uitvoermarkte vir binnelandse vervaardigers = meer goedere kan verkoop
tot welsyn van burgers → Uitbuiting van werkers a.g.v
+ meer inkomste verdien
→ Mededinging word bevorder [+ DIE VRYE BEWEGING VAN ARBEID: beleggers wat lae lone betaal
beskerm burgers] → geleentheid om inkomste te vergroot + lewensstandaard ↑ > beste werksgeleenthede t → Uitvloei van vaardighede a.g.v
→ ↓ werkloosheid syfer in onderontwikkelende gebiede + verspreiding van vaardighede en geskoolde arbeid wat land
kennis tussen lande.
verlaat op soektog na hoë lone
DIE VRYE BEWEGING VAN KAPITAAL
→ Stimuleer investering in arm lande
→ Lei tot werkskepping en ekonomiese groei
4 © Noted Summaries Graad 9 [EBW : Bedryfs / Ekonomie] www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R215,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67096 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R215,00  9x  sold
  • (2)
  Buy now