Ballade (titelskoot) Right Ans - 'n Verhalende gedig, wat of sonder refrein,
wat 'n romantiese episode bahandel, soms met spronge in die verhaal.
Verhalende gedig Right Ans - Narrative poem
Sonder refrein Right Ans - Chorus
Spronge Right Ans - Jumps (terugfluts in die film)
Literêre toekenning Right Ans - Bassonprys vir letterkunde
Alicia Francke het dit oor Jacque gesê Right Ans - Hy het 'n ego and hy kan
glad nie kritiek hanteer nie
Jacque se vriende van skooltyd Right Ans - Lena Aukamp
Jan-Paul Otto
Lena betrokke by die boeke Right Ans - Illustreer die voorbladde
Jacque begin skryf Right Ans - Fyftien jaar oud
Jacque het dit vir storieskryf gebruik Right Ans - Tikmasjien
Carina Human Right Ans - Artikalskrywer by Montage
Redakteur vir Montage Right Ans - Gavin Greef
Fotograaf by Montage Right Ans - Mysi Moolman
Redakteur Right Ans - Editor
Wat se Twitter oor Jacque Right Ans - Hy het AIDS en doen coke.
Flankeer Right Ans - Flirt
Mysi het met die sersant flankeer Right Ans - Die sersant het vir haar
Jacque se adres gegee
, Mysi en Carina gaan na Jan se kantoor om die waarheid te soek Right Ans -
Mysi het a plan om baie geraas te maak sodat carina kan met Jan Paul praat
Terugfluts om Jacque en Jan se eerste vergadering Right Ans - Hulle baklei
oor Karlientjie Koekemoer en gaan na die kantoor. Hulle is sedertdien vriende.
Sleutel Right Ans - Key
Carina het in die woonstel gesien Right Ans - Bewyse van n bakleiery
Bewyse Right Ans - Evidence
Carina het wat in die woonstel gevind Right Ans - n ou skooltas met Jacque
se dagboeke
Wat does Carina as sy in die woonstel Right Ans - Sy het fotos geneem
Toffie papiers Right Ans - Binne die bladsye van die dagboeke
Terugflits Right Ans - Die begin van Jacque, Jan en Lena se vriendskappe by
die swemgat.
Wat se Carina vir Jan oor Jacque Right Ans - n gooie vriend nie sal toelaat
dat leuens gepubliseer word nie
Storiemaker "doop" Right Ans - Jacque
Meisiekind "doop" Right Ans - Lena
Skilder Right Ans - Painter
Droomhuis Right Ans - n huis van glas en staal gaan bou
Jacque opgewonde vir sy pa Right Ans - Klause het die toekenning vir die
treindrywer van die jaar
Wat is Klaus se probleem volgens Liebet Right Ans - Klaus het geen beheer
oor Jacque en Jacque doen wat hy wil