Natuurwetenskap
7th Grade
Here are the best resources to pass Natuurwetenskap. Find Natuurwetenskap study guides, notes, assignments, and much more.
All 12 results
Sort by:
-
Summary
GRAAD 6 - NATUURWETENSKAP - KWARTAAL 2 VOORBEREIDINGSGIDS
-
---38March 20252024/2025
- Hierdie UITSTEKENDE bron bevat volledige opsommings, uitgewerkte aktiwiteite (dit wat leerders gewoonlik kry vir tuiswerk), uitgewerkte kwartaal assesserings (handboek), oefen vraestelle. UITSTEKENDE BRON! Talle onderwysers het alreeds hierdie bron aangeskaf.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Package deal
GRAAD 5 PAKKET
-
---3March 2025
- 'n Uitstekende pakket vir Graad 5 leerders. Pakket sluit in: Natuurwetenskap, Lewensvaardighede en Geografie. Kopers is welkom om hier te soek vir die Graad 4 Afrikaans en Engels se pakkette. U sal daar die Afrikaans & Engels Tale raakloop wat kumulatief vir Graad 4-12 saamgestel is. 'n Merkwaardige bron vir enige Graad 5 leerder.
-
R180,00 More Info
corneliuskorkie
-
Package deal
GRADE 4 SUBJECT PACKAGE COMPLETE
-
---5March 2025
- Hierdie spesiale en besondere pakket sluit in: 'n Volledige Afrikaans en Engels verwysingsgids vir Graad 4 - 12 (die gids is kumulatief), Lewensvaardighede asook volledige Natuurwetenskappe. Insluitend is: opsommings, oefeninge, toetse, vraestelle en memorandums. 'n UITSTEKENDE BRON vir alle Graad 4 leerders.
-
R199,86 More Info
corneliuskorkie
-
Package deal
GRAAD 4 - NATUURWETENSKAP
-
---2March 2025
- 'n Pragtige dubbelbron vir Graad 4 Natuurwetenskap. Hierdie spesiale ALLES-IN-EEN hulpbron dek die hele jaar se werk (per kwartaal) en bestaan uit opsommings (Platinum handboek), voorbeelde, hersiening, toetse, vraestelle en memorandums. Geen Graad 4 leerder behoort sonder hierdie uitstekende bron te wees nie.
-
R110,00 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
GRAAD 4 - NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE VOLLEDIGE OPSOMMINGS
-
--101March 20252024/2025Available in bundle
- 'n Pragtige hersieningsbron vir Graad 4 wat al die werk vir die jaar dek (al 4 kwartale). Opsommings, toetse, vraestelle en memorandums. 'n Uitstekende hulpbron vir enige Graad 4 leerder.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
GRAAD 5 - NATUURWETENSKAP STUDIEHULPBRON
-
-286March 20252024/2025Available in bundle
- 'n Baie oulike hulpbron vir Graad 5 Natuurwetenskap. Opsommings, besprekings, hersieningstoetse, eksamenvraestelle en antwoorde. Die gids is saamgestel gebasseer op die "Doc Scientia" handboek. In my opinie, een van die beste handboeke tans vir die vak.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
GRAAD 6 - NATUURWETENSKAPPE (VOLLEDIGE HULPBRON)
-
-284March 20252024/2025Available in bundle
- "n Baie oulike hulpbron vir Graad 6 leerders. Propvol opsommings (hele jaar se werk - per kwartaal), oefeninge, toetse, vraestelle en antwoorde. 'n Meer as welkome bron vir Graad 6 leerders.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
NW Eksamen Kwartaal 4
-
---9May 20242022/2023
- Hernubare en Nie-Hernubare energiebronne : (Bl. 98-101) Energie vanaf fossielbrandstowwe , Steenkool , Olie , Gas en energie vanaf kernbrandstowwe. Energie van die wind en son , biobrandstof. Potensiele en Kinetiese energie : (Bl. 104- 106) Wat is potensiele energie en kinetiese energie in kos. Wat is kinetiese energie ? Hitte-oordrag: (Bl. 114 – 119) Geleiding , Konveksie en straling. Isoleermateriale : (Bl. 125 ) Isolasie van plafonne , Isolasie koelkaste en vakuumflesse en isolerende klere...
-
R80,00 More Info
marlenerohrs
-
Summary
NW Toetsreeks Kwartaal 3
-
---6May 20242022/2023
- Energie vanaf fossielbrandstowwe, Steenkool, Olie, Gas en energie vanaf kernbrandstowwe, Hidroëlektrisiteit, Energie van die wind en son, biobrandstof, Wat is potensiële energie en potensiële energie in kos, Wat is kinetiese energie, Die wet van energie bewaring, Maganiese stelsel, Termiese 
stelsel, elektriese stelsel en biologiese stelsel, Geleiding, Konveksie en Straling
-
R80,00 More Info
marlenerohrs