7th Grade
Latest uploads at 7th Grade. Looking for notes at 7th Grade? We have lots of notes, study guides and study notes available for your school.
-
289
- 0
-
41
All courses for 7th Grade
Latest content 7th Grade
'n Oulike en op-die-man-af opsommings van Graad 7 Lewensoriëntering, Kwartaal 2 se werk. Hersiening, Toetse, Vraestel en Memorandum ingesluit vir voorbereiding.
Hierdie UITSTEKENDE bron bevat volledige opsommings, uitgewerkte aktiwiteite (dit wat leerders gewoonlik kry vir tuiswerk), uitgewerkte kwartaal assesserings (handboek), oefen vraestelle. UITSTEKENDE BRON!
Wie kan vir beter vra? Hierdie is 'n pragtige en deeglike opsomming van Graad 5 Natuurwetenskap, Kwartaal 2 se werk. Volledige opsommings, uitgewerkte leerderboek aktiwiteite, selfs die kwartaal assessering is uitgewerk. Ek sluit die boekie ook af met 'n woordelys en 2 of 3 eksamenvraestelle en memorandums. Wie kan vir beter vra?
'N SKOOLTAAK IN DIE VORM VAN 'N POSTER - NATUURWETENSKAP - GRAAD 6 - ELEKTRISITEIT TOT BINNE ONS HUIS.
Enige Graad 7 ouer en leerder sal baie tevrede wees met hierdie pragtige 220+ bladsye Wiskunde hersieningsgids. Die gids is propvol hersieningsoefeninge, toetse, vraestelle, memorandums en behandel elke aspek van die Graad 7 kurrikulum. Geen Graad 7 leerder sal ooit weer soek en/of sukkel nie.
Enige Graad 6 ouer en leerder sal baie tevrede wees met hierdie pragtige 200+ bladsye Wiskunde hersieningsgids. Die gids is propvol hersieningsoefeninge, toetse, vraestelle, memorandums en behandel elke aspek van die Graad 6 kurrikulum. Geen Graad 6 leerder sal ooit weer soek en/of sukkel nie.
Enige Graad 5 ouer en leerder sal baie tevrede wees met hierdie pragtige 200+ bladsye Wiskunde hersieningsgids. Die gids is propvol hersieningsoefeninge, toetse, vraestelle, memorandums en behandel elke aspek van die Graad 5 kurrikulum. Geen Graad 5 leerder sal ooit weer soek en/of sukkel nie.
Enige Graad 4 ouer en leerder sal baie tevrede wees met hierdie pragtige 200+ bladsye wiskunde hersieningsgids. Die gids is propvol hersieningsoefeninge, toetse, vraestelle, memorandums en behandel elke aspek van die Graad 4 kurrikulum. Geen Graad 4 leerder sal ooit weer soek en/of sukkel nie.
INTRODUCTION TEST YOUR KNOWLEDGE ON HOW SEARCH WORKS TEST YOUR KNOWLEDGE: THE PURPOSE OF SEARCH ENGINE OPTIMIZATION (SEO) TEST YOUR KNOWLEDGE: KEYWORD RESEARCH AND WEBSITE STRUCTURE WEEKLY CHALLENGE 2 CONCLUSION
'n Opvolg op die vorige boekie vir Graad 6 Begripstoetse. Hierdie boekie sluit nuwe begripstoetse in (Departementeel en ander) tesame met die Memorandums