Tegnologie
7th Grade
All 5 results
Sort by
-
Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 4 (Vandag) - Opsommings
- Summary • 10 pages • 2024
-
- R130,77
- 2x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 7, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. 
 
Hoofstuk 10: Die verwerking van materiale vir noodsituasies. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: 
 
Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. 
Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. 
Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies ...
-
Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Vandag) - Opsommings
- Summary • 20 pages • 2024
-
- R130,77
- 1x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. 
 
Hoofstuk 6: Magnetisme & Magnete. 
Hoofstuk 7: Die herwinning van materiale. 
Hoofstuk 8: Eenvoudige elektriese stroombane & elektromagnete. 
Hoofstuk 9: Krukke & katrolle. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: 
 
Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. 
Breinkaart per ...
-
Opsommings en Hersieningstoetse: Kwartaal 3 Gr. 7
- Package deal • 6 items • 2024
-
- R180,00
- + learn more
Opsommings en Hersieningstoetse: Kwartaal 3 Gr. 7
-
Tegnologie Kwartaal 3 Gr. 7: Opsomming en Hersieningstoets
- Summary • 6 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R50,00
- + learn more
Ontdek ons omvattende opsomming en hersieningstoets vir Graad 07 leerders! Hierdie toets bevat 'n reeks vrae wat die kwartaal 3 werk dek, insluitend kort antwoord vrae, veelkeusevrae en 'n lang antwoord vraag. Dit is ideaal vir onderwysers en ouers wat graag hulle leerders se begrip van die kurrikulum inhoud wil toets en aanskerp.
-
GRAAD 7 TEGNOLOGIE
- Summary • 7 pages • 2023
-
- R50,00
- + learn more
GRAAD 7 TEGNOLOGIE studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
And that's how you make extra money
Did you know that on average a seller on Stuvia earns R4500 per month selling summaries? Hmm, hint, hint. Discover all about earning on Stuvia