Opsomming - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Opsomming? On this page you'll find 1102 study documents about Opsomming.
Page 3 out of 1.102 results
Sort by:
-
Summary
Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 3 (Verken)
-
--230November 20252025/2026
- Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 10, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. 
 
Onderwerp 4: Vesels en tekstielstowwe. 
Onderwerp 5: Kleding. 
Onderwerp 7: Entrepreneurskap. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: 
 
Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. 
Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. 
Uitgebreide o...
-
R97,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 1 - Via Afrika
-
--241August 20252025/2026
- Graad 11 Lewenswetenskappe Kwartaal 1 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. 
 
Inhoud: 
Onderwerp 1: Biodiversiteit en klassifikasie van mikroörganismes. 
Onderwerp 2: Plantbiodiversiteit en voortplanting. 
Onderwerp 3: Dierebiodiversiteit: ongewerweldes.
-
R97,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 1 - The Answer
-
--236August 20252025/2026
- Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 1 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die The Answer handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. 
 
Inhoud: 
Eenheid 1: Die Chemie van Lewe. 
Eenheid 2: Selle: Basiese eenhede van Lewe. 
Eenheid 3: Seldeling: Mitose. 
Eenheid 4: Dierweefsels. 
Eenheid 5: Plantweefsels en -organe.
-
R97,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
GRAAD 11 - Lewensoriëntering (volledige opsommingsgids)
-
--5204March 20252024/2025
- 'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 11-leerling. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir enige Graad 11 leerder.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
Graad 9_Natuurwetenskappe (Wetenskappe) Opsomming
-
--145January 20262025/2026
- Graad 9 Natuurwetenskappe – Deel 2: Fisiese Wetenskappe (PDF) 
 
Hierdie Graad 9 NW Deel 2-pakket fokus op Fisiese Wetenskappe en dek al die kernonderwerpe wat leerders móét verstaan vir toetse en eksamens — chemie, kragte en elektrisiteit, alles logies en visueel verduidelik. 
 
Geen oorlaaide handboeke nie. Net duidelike verduidelikings, slim sketse en eksamen-gereed inhoud. 
 
 
 ️ Ingesluit: 
 
 Materie & Chemiese Reaksies 
→ Elemente, atome & molekules 
→ Periodieke tabel (groe...
-
R95,00 More Info
NotedSummaries
-
Summary
Graad 9_Natuurwetenskappe (Biologie) Opsommings
-
--127January 20262025/2026
- Hierdie Graad 9 Biologie-opsommingspakket fokus op alle Lewensprosesse en Biologiese Stelsels wat in Deel 1 van die CAPS-kurrikulum behandel word. 
Alles is duidelik, visueel en logies uiteengesit – perfek vir leerders wat wil verstaan (nie net memoriseer nie). 
 
 
 

-
R95,00 More Info
NotedSummaries
-
Summary
Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 2 (Via Afrika)
-
5.0(1)5.0325January 20252024/2025
- Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings Kwartaal 2: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller saam gestel is. 
 
Afdeling 2: Materie en materiale 
Onderwerp 1: Atome 
Onderwerp 2: Deeltjiemodel van materie 
Onderwerp 3: Chemiese reaksies
-
R84,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
Graad 11_Lewenswetenskappe (Biologie)_Opsommings
-
--2102April 20252024/2025
- Die ultimate opsommingspakket vir ALLES in Bio – van bakterieë tot biodiversiteit, van fotosintese tot voedselsekerheid! 
 
 Vraestel 1: 

-
R200,00 More Info
NotedSummaries
-
Summary
Gr 10 Toerisme Termyn 1 2026 Kleurvol opsomming ,opgesom deur Juffrou Ansie
-
--131January 20262025/2026
- Hierdie studienotas is saamgestel om Graad 10-leerders sistematies voor te berei vir Toerisme Termyn 1. 
Die doel is om belangrike konsepte, kerninhoud en voorbeeldvrae op ’n duidelike, toeganklike manier 
aan te bied sodat leerders met selfvertroue vir hul assesserings kan studeer. 
Hulpbronne: NSS MPUMALANGA PROVINSIE 
TOERISME MAART 2023, G10 ~ Toerisme/ Kwartaal 1 
@ IMPAQ 2021. IMPAQ JUN & NOV 2019, IMPAQ JUN 
2020, IMPAQ JUN 2022
-
R110,50 More Info
ansiestudynotes