Studieskatkis
A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for "Studieskatkis" and you would find everything you need.
- 237
- 0
- 9
Community
- Followers
- Following
21 Reviews received
246 items
GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld
Hierdie studiegids is niks anders as GOUD werd nie. Uiters, uiters volledig. Hierdie uiters volledige gids bevat ALLES wat enige Graad 12 leerder ooit sal benodig om 'n goeie A-simbool te behaal vir Vraestel 2. Kontekstuele vrae, Langvrae, karakters en analises + ontwikkeling in die verhaal, alle literêre komponente word in diepte bespreek, eksamenvraestelle en memorandums, die hele "tutti". Ek is daarvan oortuig dat daar geen ander gids soos hierdie is nie. Ek glo nie daar is 'n onde...
- Package deal
- Summary
- • 239 pages •

GRAAD 12 - GESKIEDENIS - JUNIE EKSAMEN - VOLLEDIGE VOORBEREIDINGSGIDS
'N PRAGTIGE EN ENIG IN SY SOORT VOORBEREIDINGSGIDS. ONS NEEM DIE JUNIE 2024 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2EN VERDUIDELIK DAN ELKE VRAAG IN DETAIL DIREK NA DIE VRAAG. ELKE VRAAG IN DIE VRAESTEL WORD SO GEDOEN. JY KRY DUS NIE NET ANTWOORDE OP DIE VRAE NIE, MAAR DOEN OOK DEEGLIKE HERSIENING VAN DIE KWARTAAL SE WERK. DIE FORMELE DEPARTEMENTELE MEMORANDUM WORD OOK AS VERWYSING GEPLAAS. 
 
VIR VERDERE OEFENING PLAAS ONS OOK DIE JUNIE 2023 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2 ASOOK MEMORANDUMS. 
 
'N BET...
- Summary
- • 180 pages •

GRAAD 12 - EKONOMIE JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDINGSGIDS
'n PRAGTIGE voorbereidingsgids vir die Junie Eksamen 2025. ONS NEEM DIE JUNIE 2024 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2EN VERDUIDELIK DAN ELKE VRAAG IN DETAIL DIREK NA DIE VRAAG. ELKE VRAAG IN DIE VRAESTEL WORD SO GEDOEN. JY KRY DUS NIE NET ANTWOORDE OP DIE VRAE NIE, MAAR DOEN OOK DEEGLIKE HERSIENING VAN DIE KWARTAAL SE WERK. DIE FORMELE DEPARTEMENTELE MEMORANDUM WORD OOK AS VERWYSING GEPLAAS. 
 
VIR VERDERE OEFENING PLAAS ONS OOK DIE 2023 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2 ASOOK MEMORANDUMS. E...
- Summary
- • 154 pages •

GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - VRAESTEL 2 - STUDIEGIDS VOLLEDIG
Hierdie is 'n opvolg van die vorige hulpbron wat ek geplaas het. Die ander gids wat hier beskikbaar is (uitstekend) behandel die werk vir Junie eksamen en fokus veral op Vraestel 1 van die NSS eksamen. Hierdie gids fokus net op Vraestel 2 van die NSS eksamen. 'n Uiters volledige gids met gedetailleerde opsommings, vraestel (2024) en memorandum. 
 Alles word in diepte bespreek en geillustreer. Die gids behandel alle aspekte wat in Vraestel 2 verskyn. 
 
BASIESE LANDBOU GENETIKA 
	...
- Summary
- • 74 pages •

GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDING 2025
Hierdie is 'n pragtige gids wat elke Graad 12 Landbou leerder die wêreld se tyd gaan spaar. Hierdie voorbereidingsgids begin met die 2024 Departementele Junie Eksamenvraestel (common exams). Na elke afdeling byvoorbeeld “Afdeling B” wat handel oor DIEREVOEDING plaas ek die volledige opsommings wat handel oor daardie afdeling. Die res word presies soos gedoen. Aan die einde verskyn die formele memorandum. Talle onderwysers maak gebruik van hierdie hulpbron.
- Summary
- • 131 pages •

GRAAD 12 - AFR TWEE ADDISIONELE TAA - DALENE MATTHEE - DIE OOREENKOMS STUDIEGIDS
'n Pragtige studiegids van hierdie kortverhaal en sluit in opsommings, karkaters, bou/struktuur van die kortverhaal, literêre eienskappe, tipiese eksamenvrae en antwoorde asook formele NSS eindeksamen vraestelle en memorandums. 'n Deeglike hulpbron.
- Summary
- • 28 pages •

GRAAD 12 - AFR TWEEDE ADDISIONELE TAAL - T.T. CLOETE - DIE RAMP
'n Pragtige samevatting van hierdie kortverhaal tesame met literêre middels en sluit ook eksamenvrae en antwoorde in.
- Summary
- • 14 pages •
'n Pragtige samevatting van hierdie kortverhaal tesame met literêre middels en sluit ook eksamenvrae en antwoorde in.
GRAAD 12 - AFR TWEEDE ADDISIONELE TAAL - PERDEKRAG STUDIEGIDS
'n Bondige maar deeglike studiegids vir Graad 12 Tweede Addisionele Taal voorgeskrewe boek: PERDEKRAG. Hierdie boek is landwyd vir alle provinsies voorgeskryf. Opsommings, literêre eienskappe (volledig)karakters ontleding ens. Die gids sluit ook genoeg oefen vraestelle en memorandums in.
- Summary
- • 56 pages •

GRAAD 10 - GEDIGTE VOLLEDIGE ONTLEDINGS (VOLKSKOOL POTCH)
'n Volledige studiegids en ontleding van al die voorgeskrewe Graad 10 Afrikaans gedigte vir die noordwes provinsie soos vir Volkskool Potchefstroom. Volledige ontledings, opsommings, eksamenvrae en antwoorde. Die gids bevat al die gedigte: Thumela, Hansie en Grietjie, Busrit in die aand, Susan Boyle, Life van die jobless, E-sonnet, my siel, Pa 
Wie’s hy? Alles wat jy nodig het.
- Summary
- • 110 pages •

GRADE 11 - CELESTE Ng - LITTLE FIRES EVERYWHERE STUDY GUIDE
A beautiful and on the point study guide of Little fires everywhere by Celeste Ng. The guide contains detailed discussions and analysis of the plot, chapter summaries, characters and analysis, literary devices etc. etc. Some essay type questions included as well as general and chapter quizzes. An excellent guide.
- Summary
- • 40 pages •

GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - SUZAAN LAING - EKSAMENLOKAAL
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - VRAESTEL 2 - STUDIEGIDS VOLLEDIG
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
GRADE 11 - DREAMING OF LIGHT (STUDY GUIDE)