Studieskatkis
A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for "Studieskatkis" and you would find everything you need.
- 233
- 0
- 9
Community
- Followers
- Following
1 Reviews received
242 items

GRAAD 8 - WISKUNDE - JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDINGSGIDS
Hierdie is nou sonder enige twyfel sekerlik die beste voorbereidingsgids wat daar tans is vir Graad 8 Wiskunde. In hierdie gids fokus ons op die komende Junie eksamen. 'n Kind wat nie hierdie gids het nie - ek weet nie so mooi nie... 'n Kind wat hierdie gids het en deur dit werk tesame met 3 formele oefenvraestelle en memorandums wat ingesluit is, sal beslis die eksamen uiters suksesvol kan aflê. 'n BRILJANTE voorbereidingsgids.
- Summary
- • 91 pages •

GRAAD 8 - Lewensoriëntering (LO) - Junie Eksamen Voorbereidingsgids
'n Baie oulike voorbereidingsgids vir Kwartaal 2 - Junie Eksamen. Pragtige opsommings insluitende voorbeelde van meervoudigekeuse vrae, definisies, geen een woord vir ens. Ek sluit die kwartaal se voorbereiding af met 'n formele vraestel en memorandum. Geen Graad 8 leerder het meer as dit nodig nie.
- Summary
- • 48 pages •

GRAAD 10 - Lewensoriëntering Uiters Volledige Pakket
Hierdie is 'n 2-in-1 studiehulpbron vir Graad 10 Lewensoriëntering leerders. LO is baie leerwerk en hierdie pakket maak alles soveel makliker vir leerders. Propvol opsommings, toetse, vraestelle, memorandums. 'n Perfekte pakket vir deeglike toets en/of eksamen voorbereiding. Geen leerder kan verkeerd gaan as hy/sy hierdie pakket gebruik nie.
- Package deal
- • 2 items •

GRAAD 10 – LEWENSORIËNTERING – JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDINGSGIDS
Graad 10 LO voorbereidingsgids vir Junie eksamen. Propvol opsommings (puntsgewys), toetse, ekstra eksamenvrae en antwoorde. Uiters volledig
- Package deal
- Summary
- • 51 pages •
Graad 10 LO voorbereidingsgids vir Junie eksamen. Propvol opsommings (puntsgewys), toetse, ekstra eksamenvrae en antwoorde. Uiters volledig

FAVIE OLIVER - onderwêreld volledige studiegidse
Ek het opsetlik hierdie 3 fantastiese studiegidse as een pakket saamgestel, want die kinders in ons land sukkel om al die detail van hierdie pragtige roman baas te raak. Dit is eenvoudig gestel, baie, baie werk. Hierdie uitstaande gidse verskaf vir die kind ALLES wat hy/sy moet weet om niks anders as 'n A-simbool te behaal nie. DIE BESTE!!
- Package deal
- • 3 items •
- GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld Studiegids • Summary
- GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld • Summary
- GRAAD 12 - FANIE OLIVIER - onderwêreld • Summary
Ek het opsetlik hierdie 3 fantastiese studiegidse as een pakket saamgestel, want die kinders in ons land sukkel om al die detail van hierdie pragtige roman baas te raak. Dit is eenvoudig gestel, baie, baie werk. Hierdie uitstaande gidse verskaf vir die kind ALLES wat hy/sy moet weet om niks anders as 'n A-simbool te behaal nie. DIE BESTE!!

GRAAD 12 - FANIE OLIVIER - onderwêreld
Aansluitend by die vorige gids wat ek oor hier geplaas het, bevat hierdie gids slegs alle vraestelle wat vanaf gevra is en sluit in langvrae, kontekstuele vrae asook alle memorandums. U moet mooi kyk, want ek gaan hierdie gidse as een volledige pakket plaas op hierdie platform. U kind sal JUIG van blydskap, want hierdie gidse is uiters, uiters volledig. Geen kind sal ooit vasgevra kan word nie.
- Package deal
- Summary
- • 180 pages •

GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld
Hierdie studiegids is niks anders as GOUD werd nie. Uiters, uiters volledig. Hierdie uiters volledige gids bevat ALLES wat enige Graad 12 leerder ooit sal benodig om 'n goeie A-simbool te behaal vir Vraestel 2. Kontekstuele vrae, Langvrae, karakters en analises + ontwikkeling in die verhaal, alle literêre komponent word in diepte bespreek, eksamenvraestelle en memorandums, die hele "tutti". Ek is daarvan oortuig dat daar geen ander gids soos hierdie is nie.
- Package deal
- Summary
- • 239 pages •

GRAAD 12 - GESKIEDENIS - JUNIE EKSAMEN - VOLLEDIGE VOORBEREIDINGSGIDS
'N PRAGTIGE EN ENIG IN SY SOORT VOORBEREIDINGSGIDS. ONS NEEM DIE JUNIE 2024 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2EN VERDUIDELIK DAN ELKE VRAAG IN DETAIL DIREK NA DIE VRAAG. ELKE VRAAG IN DIE VRAESTEL WORD SO GEDOEN. JY KRY DUS NIE NET ANTWOORDE OP DIE VRAE NIE, MAAR DOEN OOK DEEGLIKE HERSIENING VAN DIE KWARTAAL SE WERK. DIE FORMELE DEPARTEMENTELE MEMORANDUM WORD OOK AS VERWYSING GEPLAAS. VIR VERDERE OEFENING PLAAS ONS OOK DIE JUNIE 2023 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2 ASOOK MEMORANDUMS. ...

GRAAD 12 - EKONOMIE JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDINGSGIDS
'n PRAGTIGE voorbereidingsgids vir die Junie Eksamen 2025. ONS NEEM DIE JUNIE 2024 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2EN VERDUIDELIK DAN ELKE VRAAG IN DETAIL DIREK NA DIE VRAAG. ELKE VRAAG IN DIE VRAESTEL WORD SO GEDOEN. JY KRY DUS NIE NET ANTWOORDE OP DIE VRAE NIE, MAAR DOEN OOK DEEGLIKE HERSIENING VAN DIE KWARTAAL SE WERK. DIE FORMELE DEPARTEMENTELE MEMORANDUM WORD OOK AS VERWYSING GEPLAAS. VIR VERDERE OEFENING PLAAS ONS OOK DIE 2023 DEPARTEMENTELE VRAESTEL 1 & 2 ASOOK MEMORANDUMS....
- Summary
- • 154 pages •

GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - VRAESTEL 2 - STUDIEGIDS VOLLEDIG
Hierdie is 'n opvolg van die vorige hulpbron wat ek geplaas het. Die ander gids wat hier beskikbaar is (uitstekend) behandel die werk vir Junie eksamen en fokus veral op Vraestel 1 van die DBE eksamen. Hierdie gids fokus net op Vraestel 2 van die DBE NSC eksamen. 'n Uiters volledige gids met gedetailleerde opsommings, vraestel (2024) en memorandum. Alles word in diepte bespreek en geillustreer. Die gids behandel alle aspekte wat in Vraestel 2 verskyn. BASIESE LANDBOU GENETIK...
- Summary
- • 74 pages •

GRAAD 10 - WISKUNDE (VOLLEDIGE HERSIENINGSGIDS)