logo-home

SA Study Buddy

Welcome to our Summary/Notes/Presentation platform dedicated to helping South African youth study effectively and achieve their academic goals!
At our platform, we understand the challenges that students face in today's fast-paced and competitive educational environment. That's why we are here to provide you with valuable resources, tips, and techniques that will empower you to excel in your studies.
We also understand the importance of student well-being and mental health. Therefore, we regularly feature videos on stress management, motivation, and self-care, as we believe that a healthy mind is essential for academic success.
Join us on this educational journey, and let SA Study Buddy be your trusted study buddy! Be sure to subscribe to our channel and turn on notifications, so you never miss an opportunity to enhance your study skills and achieve your academic goals. Remember, with SA Study Buddy, success is just a click away!

Community

  • Followers
  • Following

19 items

Die Ekonomiese Kringloop

(0)
$5.57
0x  sold

Die ekonomiese kringloop, die deelnemers, die vermenigvuldiger, ens. word in hierdie module bespreek en uiteengesit sodat almal dit kan verstaan

i x
  • Summary
  •  • 23 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Vraestel 2: Besigheidstudies (Graad 12)

(0)
$6.69
0x  sold

Hierdie pakekt is al die Graad 12 werk vir Vraestel 2 van Besigheidstudies. Al hierdie werk is vir die eindjaareksamen. Sal dit opdateer soos die dokumente reg is

i x
  • Package deal
  •  • 3 items • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
i x

Onderwerp 9: Belegging - Sekuriteite

(0)
$2.79
0x  sold

Beleggingsekuriteite is 'n belangrike manier om rykdom te verkry en op te bou vir beide 'n individu en besighede. Verskeie beleggingsgeleenthede is beskikbaar vir beleggers om hul kapitaal in te belê. Sommige beleggers stel daarin belang om hul rykdom te laat groei. Ander beleggers stel belang om 'n bykomende inkomste te genereer om hul aftree-verdienste aan te vul. Dit is belangrik dat beleggers die risiko verbonde aan elke tipe belegging in ag neem.

i x
  • Summary
  •  • 12 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Onderwerp 8: Bestuur en leierskap

(0)
$2.79
0x  sold

In Graad 10 is jy bekend gestel aan die begrippe "bestuur" en "leierskap". Die verskille tussen hierdie twee konsepte is uitgebrei en verduidelik. Beide leiers en bestuurder werk met werknemers binne 'n organisasie. Die groot verskil tussen 'n bestuurder en 'n leier hou verband met hoe hulle met hul werknemers omgaan en hoe hulle hul besluite neem - terwyl 'n leier met sy/haar hart dink, dink 'n bestuurder met sy/haar kop. Die soort besluite wat deur hierdie twee tipes bestuuders in die...

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 8 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Onderwerp 4: Kreatiewe denke

(0)
$2.79
0x  sold

In Graad 10 het ons na die betekenis van kreatiewe denke, en die voordele van kreatiewe denke in die werkplek gekyk. Ons het ook na die verskille tussen probleemoplossing en besluitneming, probleemoploddingstegnieke en die toepassing van probleemoplossingstegnieke gekyk. In Graad 11 het ons op die Delphi-tegniek en Kragvelg-ontleding as probleemoplossingstegnieke gefokus. Ons het gekyk na die toepassing van hierdie probleemoplossingstegnieke in die verbetering van besigheidspraktyk. Ons het ook...

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 8 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Onderwerp 3: Etiek en Professionalisme

(0)
$2.79
0x  sold

In Graad 11 het ons oor die betekenis van etiese en professionele gedrag sowel as die verskille tussen hulle geleer. Ons sal hierdie inhoud in Graad 12 hersien en 'n volledige verduideliking van etiese gedrag en professionele gedrag verskaf. Ons sal ook kyk hoe besighede die beginsels van die King-kode vir goeie korporatiewe bestuur kan toepas. Die verskil tussen onetiese en onprofessionele gedrag sal ook bespreek word.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 8 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

LO (Graad 11)

(0)
$8.36
0x  sold

Hierdie pakket is al die werk wat geleer moet word vir die November eksamen

i x
  • Package deal
  •  • 3 items • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
i x

Vraestel 1: Besigheidstudies (Graad 11)

(0)
$13.93
0x  sold

Hierdie pakket is saamgesit van al die hoofstukke wat nodig is vir Graad 11 se Vraestel 1. Die inligting is gevra in die November eksamen

i x
  • Package deal
  •  • 3 items • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
i x