Graad 8 EBW Finansiële Geletterdheid
Algemene Grootboek
✓ Die Algemene Grootboek is die sentrale fokus van
enige boekhoustelsel.
✓ Die Algemene Grootboek bevat die inligting van al
die besigheidsaktiwiteite.
✓ Die inligting in die KOJ en KBJ moet in die Algemene
Grootboek oorgeboek word.
Belangrik van die Algemene Grootboek
✓ Begin altyd met ‘n Saldo of ‘n Totaal.
✓ Balansstaat rekeninge (B-rekeninge) begin met ‘n
Saldo:
o Kapitaal
o Onttrekkings
o Grond en geboue Al jou B-rekeninge
is al jou BATES,
o Voertuie LASTE en
o Toerusting EKWITEIT
o Bank
o Wisselgeld
✓ Nominale rekeninge (N-rekeninge) begin met ‘n
Totaal:
o Lopende inkomste
o Huur inkomste
o Handelslisensie
o Lone Al jou N-rekeninge
o Telefoon is al jou
o Water en elektrisiteit INKOMSTES en
UITGAWES
o Verbruiksgoedere
o Versekering
o Verkope
o Huur uitgawe