WET OP VAARDIGHEIDSONTWIKKELING (WET 97 VAN 1998)
Doel van wet
• Belê in opleiding van werkers
• Verbeter kanse om werk te kry vir voorheen benadeelde mense.
• Moedig werkers aan om aan leerprogramme deel te neem.
• Herstel wanbalanse van verlede deur onderwys en opleiding.
Impak van wet op BESIGHEDE
Voordele vir werkgewers Nadele vir werkgewers
✓ Verbeter produktiwiteit in Baie besighede mag dalk nie regeringsinisiatief
werkplek. ondersteun nie.
✓ In eie diens en Implementering van WVO kan moeilik wees om
entrepreneurskap word te monitor en te beheer.
bevorder Slegs maatskappye met salarisstaat van meer as
✓ Verbeter vooruitsigte vir werk R500 000 per jaar kan heffing op
en arbeidsbeweeglikheid vaardigheidsontwikkeling eis.
✓ Besighede kan wêreldwyd meer Vaardigheidsontwikkelingsheffing is ekstra las op
mededingend word. ondernemings, wat reeds finansieel sukkel, plaas.
Maniere waarop besighede aan wet kan voldoen
Werkgewers wat LBS verhaal, moet by SETA's registreer.
1% van werkgewer se salarisstaat moet aan SETA’s oorbetaal word.
Werkgewers moet vaardigheidsplan voorlê en bewys lewer dat dit geïmplementeer is.
Gee alle werknemers geleentheid om aardighede te verbeter.
Strawwe vir nienakoming
• Ondernemings wat nie heffing vir vaardigheidsontwikkeling betaal nie, mag nie
leerderskappe aanbied nie.
• Arbeidsinspekteur kan onderneming beveel om op te hou werk indien onderneming aan
onwettige praktyke skuldig bevind word.
Optrede wat as diskriminerend beskou word
➢ Voorkoming van werknemers om vir leerderskap op te teken agv hul ouderdom of
posisie in werkplek
➢ Onbillike bevordering van vaardighede en ontwikkeling van sekere werknemers
➢ Verskaffing van indiensnemingsdienste vir wins sonder om as werkgewer geregistreer te
wees.
, SOOO(SETA) – SEKTORALE ONDERWYS EN OPLEIDINGSOWERHEID
Rol/funksies van SOOO’s(SETAS) in vaardigheidsontwikkeling
Rapporteer aan direkteur-generaal.
Bevorder en stig leerlingskappe.
Kollekteer heffings en betaal toelaes soos benodig.
Registreer leerderooreenkomste / leerprogramme.
Monitor die werklike opleiding deur diensverskaffers.
Leerderskappe/Leerlingskappe
• Teoretiese/Praktiese opleidingsgeleenthede wat kan lei tot erkende beroepskwalifikasie.
• Ooreenkoms tussen leerder/student, werkgewer en opleidingsverskaffer.
• Ooreenkoms kan indiensneming vir bepaalde periode nadat leerdskap voltooi is, insluit.
• Sluit opleidingskursus met leermateriaal in sowel as praktiese werksondervinding.
Befondsing van leerderskappe:
• Heffings vir vaardigheidsontwikkeling wat werkgewers betaal.
• Skenkings en toelaes van die publiek
• Oorskotfondse van regeringsinstellings
• Fondse ontvang uit dienste gelewer.
Betekenis van Nasionale Vaardigingsontwikkeling-
strategie(NSDS)
• Verhoog toegang tot programme wat mense oplei.
• Gebruik beter vaardigheidsontwikkeling in die werkplek.
• Bou loopbaan- / beroepsvoorligting / opleidingsentrums.
• Lei werk van SETA's/die gebruik van die Nasionale Vaardigheidsfonds.
• Verbeter sosiale ontwikkeling deur ekonomiese ontwikkeling.
Betekenis van die Menslikehulpbron-ontwikkelingstrategie
• Spreek vaardigheidstekorte in Suid-Afrikaanse arbeidsmag aan.
• Bevorder sosiale ontwikkeling / sosiale geregtigheid en help om armoede te verlig.
• Ontwikkel vaardighede op kort termyn en op lang termyn.
• Verbeter aanbod van vaardighede.
• Verhoog die deelname van werknemers aan lewenslange leer.
Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995 (Wet 66 van 1995)(WAV)
Doel van wet
• Voorsien struktuur vir arbeidsverhoudinge tussen werkgewers en werknemers
• Bevorder kollektiewe bedinging by werkplek.
• Bevorder werkplekforums om werknemers in besluitneming te akkommodeer.
,• Bevorder billike arbeidspraktyke tussen werkgewers en werknemers
• Vestig Arbeidshowe en Arbeidsappèlhowe.
Impak van wet op BESIGHEDE
Voordele vir werkgewers Nadele vir werkgewers
✓ Arbeidsgeskille word vinniger opgelos Verminder globale mededingendheid
en is goedkoper weens laer produktiwiteit.
✓ Voorsien meganismes soos statutêre Arbeidskoste styg weens wettige stakings
rade / KVBA. Werkgewers mag sukkel om hofinterdik
✓ Bevorder gesonde verhouding tussen kry om staking te stop
werkgewer en werknemers Stakingsaksies lei altyd tot verlies aan
✓ Beskerm regte van ondernemings in produksie waarvoor werkgewers nie mag
arbeidsverwante aangeleenthede eis nie.
Maniere waarop besighede aan die wet kan voldoen
• Maak voorsiening vir totstandkoming van werkplekforums.
• Werknemers behoort nie onbillik/onwettig ontslaan te word nie.
• Werkgewers behoort nie kollektiewe ooreenkomste te ignoreer nie.
• Maak alle relevante inligting bekend wat vakbondverteenwoordigers in staat sal stel om
werk doeltreffend te doen.
Strawwe vir nienakoming
• Werkgewer kan gedwing word om dispuut oplossingsproses aan te gaan.
• Ondernemings word beboet as hulle nie ooreenkomste nakom wat tydens dispuut
oplossingsproses bereik is nie.
• Besighede wat nie aan wet voldoen nie, kan finansiële kostes moet aangaan, bv.
regskostes / KVBA-fooie en -boetes.
Optrede wat as diskriminerend beskou word
• Werkgewer wat weier dat vakbondlid kan deelneem aan vakbondbedrywighede.
• Werkgewer wat weier om werknemers redelike betaalde tyd af te gee om deel te neem
aan werkplekforum aktiwiteite in werksure
• Werkgewer wat werknemer onregverdig of onwettig afdank.
• Wanneer onderneming na nuwe eienaar of maatskappy oorgedra word, nuwe
werkgewer werknemers se dienskontrakte te kanselleer.
Regte van werkgewers en werknemers tov wet
Regte van werkgewers
• Werkgewers het reg om werknemers uit te sluit wat aan onwettige stakings deelneem.
• Mag werkgewersorganisasies vorm.
, • Vorm onderhandelingsraad vir kollektiewe bedingingsdoeleindes.
• Kan werknemers ontslaan wat aan onbeskermde stakings deelneem/skuldig is aan
wangedrag, bv. intimidasie/geweldpleging gedurende stakings.
• Mag weier om werker te betaal wat aan wettige staking deelgeneem het/vir werk wat
nie gedurende staking gedoen is nie.
Regte van werknemers
• Werknemers kan aan vakbond van hul keuse behoort.
• Mag aan wettige staking deelneem om griewe te prober oplos.
• Kan onopgeloste werkplekdispute na KVBA verwys.
• Verwys onopgeloste KVBA-geskille na die arbeidshof vir appèl.
WET OP GELYKE INDIENSNEMING/WET OP DIENSBILLIKHEID
Doel van wet
• Geen diskriminasie op grond van geslag in werkplek
• Bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling in die werkplek.
• Beskerm werknemers teen viktimisasie, indien regte wat deur WGI aan hulle gegee is,
uitoefen
• Verseker gelyke verteenwoordiging in werksplek deur implementering van regstellende
aksie.
Impak van wet op WERKGEWERS/BESIGHEDE
Voordele vir werkgewers/besighede Nadele vir werkgewers/besighede
✓ Moedig konsultasie aan tussen Baie duur om iemand op te lei wat nog
werkgewer en werknemers. min van die Wet weet.
✓ Skep raamwerk vir aanvaarbare Boetes vir besighede wat nie wet nakom
aanstellingspraktyke. nie, kan besigheid duur te staan kom.
✓ Aanstellingsproses is duidelik Soms word poste nie gevul nie, omdat
uiteengesit, dus is partye deeglik ingelig. daar nie geskikte GI-kandidate
✓ Motiveer werknemers, omdat almal beskikbaar is nie.
dieselfde indiensnemingsgeleenthede Diversiteit in werkplek kan tot konflik lei.
het
Maniere waarop besighede aan die wet kan voldoen.
• Waak teen diskriminerende aanstellings.
• Verseker dat diversiteit in werkplek bereik word.
• Berei gelyke indiensnemingsplan, in konsultasie met werknemers op.
• Implementeer gelyke indiensnemingsplan.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller timonemanders4830. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R90,00. You're not tied to anything after your purchase.