Besigheidstudies - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Besigheidstudies? On this page you'll find 168 study documents about Besigheidstudies.
Popular textbooks 'Besigheidstudies'
All 168 results
Sort by
-
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
-
- R50,00
- 8x sold
- + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: 
Totaal: 100 punte, Tyd: 90 min. 
 
Inhoud: 
 
Vraag 1: Verskeie onderwerple (20 punte) 
Vraag 2: Entrepreneuriese eienskappe (20 punte) 
Vraag 3: Sosiale verantwoordelikheid (20 punte) 
Vraag 4: Vorme van eienaarskap (20 punte) 
Vraag 5: Vorme van eienaarskap (40 punte) 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf wor...
-
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 23 pages • 2024 Popular
-
- R55,00
- 7x sold
- + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: 
Totaal: 100 punte, Tyd: 90 min. 
 
Inhoud: 
 
Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 15 min). 
Afdeling B: DRIE direkte/indirekte tiepe vrae - Keuse: Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min). 
Afdeling C: TWEE opsteltiepe vrae - Keuse: Beantwoord enige EEN (80 punte, 45 min). 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen ge...
-
Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 41 pages • 2024
-
- R60,00
- 6x sold
- + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo 2024: 
Totaal: 150 punte, Tyd: 120 min. 
 
Inhoud: 
 
Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). 
Afdeling B: DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). 
Afdeling C: TWEE opsteltiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die e...
-
Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Consumo)
- Summary • 44 pages • 2024
-
- R170,00
- 3x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Consumo handboek. Elke paragraaf word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige begrip van...
-
Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Departement van Basiese Onderwys handboek)
- Summary • 109 pages • 2023
-
- R170,00
- 11x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Departement van Basiese Onderwys Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op s...
Too much month left at the end of the money?
-
Besigheidstudies Graad 10 opsomming (Via Afrika handboek)
- Summary • 70 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R150,00
- 10x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 10 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 10 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige...
-
Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 33 pages • 2024
-
- R55,00
- 3x sold
- + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo 2024: 
Totaal: 150 punte, Tyd: 120 min. 
 
Inhoud: 
 
Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). 
Afdeling B: DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). 
Afdeling C: TWEE opsteltiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die e...
-
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 30 pages • 2024
-
- R55,00
- 3x sold
- + learn more
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: 
Totaal: 150 punte, Tyd: 120 min. 
 
Inhoud: 
 
Bestuur en Leierskap 
 
Belegging: Sekuriteite 
 
Belegging: Versekering 
 
Professionaliteit en etiek 
 
Kreatiewe denke en probleemoplossing 
 
Spanprestasie en konflikvestuur 
 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
-
Besigheidstudies Graad 10 opsomming (Consumo handboek)
- Summary • 54 pages • 2024
-
- R120,00
- 5x sold
- + learn more
.....
-
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 30 pages • 2024
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: 
Totaal: 150 punte, Tyd: 120 min. 
 
Inhoud: 
 
Wetgewing | Menslike Hulpbronfunksie | Besigheidstrategieë | Besigheidsektore | Gehalte prestasie 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
R115 for your summary multiplied by 100 fellow students... Do the math: that's a lot of money! Don't be a thief of your own wallet and start uploading yours now. Discover all about earning on Stuvia