(UVM)
• Doel- voorkom wereldoorlog, siektes en vernietiging van omgewing
• Voorkom wrede dada van WW2
• Regte:
◦ veiligheid van geweld en mishandeling
◦ beskerming deur gelykheid voor wet
◦ vreedsaam teen regering/groep betoog
◦ regverdige verhoor
◦ lansburgers
◦ stem
◦ werk vir mens van keuse
◦ besit eiendom
◦ gesondheidsorg
◦ onderwys
◦ skoon water en skuiling
◦ kommunikasie in moedertaal
◦ mans en vrouens gelyk
◦ nie gedwing in huwelik
◦ leef seksuele orientasie uit
◦ glo en beoefen godsdiens
◦ vryheid van spraak
◦ privaatheid
◦ lewe
◦ gesin
Antropologie – studie van oorsprong en ontwikkeling van die mens
Die wieg van die mensdom
Sterkfonteingrotte – Mrs Ples
Rassegregasie
• swartmense kon nie grond besit in Kimberley diamantstormloop en passestelsel is ingestel. Laer
lone as blankes
• 1910 – geen seggenskap in nuwe unieregering
• 1913 – Nie boer/ grond besit. Mynwerkers mag nie vakbond he
• 1924 – geskoolde werk vir blankes gereserveer
• 1926 – Myn en werkerswet – swartmense mag nie sertifikaat vir geskoolde werk he nie
• 1936 – geen swartmense kan stem
• indiers uit blanke areas verdryf – besigheid moeilik
• Indiers en kleurlinge minderwaardig, maar nie so streng beheer
Apartheid
• naam van rassebeleid van NP
• van 1948 – 1994
• NP glo vier groepe; Blank (Europeers), kleurlinge, Indiers en Swartmense. Glo blankes meer
beskaaf, moet beskerm word
• Diskrimineer en skeiding – segregasie – veroorsaak slawerny, kolonialisme, volskmoord, die groot
Slagting en Apartheid
Doel van apartheid en die wette
beskerm blankes veral “armblankes” teen vermenging en kompetisie met swartmense; polities, sosiaal en
ekonomies. Dwing hul om diensknegte te word. Wette streng deur polisie toegepas
Wet op verbod van Gemengde Huwelike, 1949
Ontugwysingswet, 1950 Geen seksuele verhouding tussen blank en swart.
Polisie doen klopjagte
Bevolkingsregistrasiewet, 1950 Almal geklassifiseer in rassegroep, in
identiteitsdokumente gestempel