CAPS curriculum
Latest uploads at CAPS curriculum. Looking for notes at CAPS curriculum? We have lots of notes, study guides and study notes available for your school.
-
10
- 0
-
3
All courses for CAPS curriculum
Latest notes & summaries CAPS curriculum
English First Additional Language language structures and rules.
Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 8 en 9 teorie opsommings volgens die CAPS curriculum.
Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 8 en 9 teorie opsommings volgens die CAPS curriculum.
Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 8 en 9 teorie opsommings volgens die CAPS curriculum.
Ekonomiese Bestuurswetenskappe opsomming van Graad 8 en Graad 9 EBW Teorie werk, volgens CAPS curriculum.
Graad 8 SW Geskiedenis opsommings vauit die CAPS syllabus. Dek die volgende temas in 'n netjies getikte puntsgewyse opsomming: Ashanti-koninkryk en Vroe kontak met Europeers; Brittanje en kolonisasie van Goudkus en die invloed daarvan; Wereldoorlog 1: oorsaak, alliansies, diensplig, propaganda, loopgrawe, WO1 in Suid-Afrika, vroue in Brittanje tydens WO1; Nederlaag van Duitsland en Verdrag Van Versailles
Graad 8 Geskiedenis Opsommings volgens die CAPS Curriculum. Nethies getikte, puntsgewyse opsomming van die vogende omderwerpe: Suikerrietplantasies in Britse kolonies en Indië as 'n Britse kolonie; Diamantstormloop in Suid-Afrika; Ontstaan van Goudmyne in Suid-Afrika en die toestande rondom dit.
Graad 9 SW Geskiedenis opsomming uit die handboek; Kollig op Sosiale Wetenskappe. Die volgende temas word gedek: Verenigde nasies en UVM; Apartheid en apartheidswette; 1950's nie-geweldadige versette teen Apartheid; 1960's en sharpeville; Soweto opstande; Gebeure tussen 1990-1994; Demokratiese verkiesing.
Graad 9 SW Geskiedenis opsommings uit die handboek; Kollig Op Sosiale wetenskappe. In lyn met CAPS curriculum. Dek die volgende temas: Einde van WO1 en Verdrag van Versailles; Weimar Republiek; Hitler en die Nazi's (1920s); Verkiesing van Hitler.
Hierdie dokument is 'n eenvoudige, kort-en-kragtige samevatting van die belangrikste reëls, woordsoorte en taal strukture wat vereis word van 'n leerder met Afrikaans Huistaal tot en met matriek. Verduidelikings en voorbeelde van die volgende word gedek: Konnotatief en denotatief; Telwoorde; Leenwoorde; Samestellings, afleidings en samestellende afleidings; Byvoeglike en bywoordelike bepalings; Die 5 verskillende sinswyses; Sinskonstruksie; Die 9 tipes Voornaamwoorde; Funksie van komma, kommapu...