Rtt notas - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Rtt notas? On this page you'll find 7 study documents about Rtt notas.
All 7 results
Sort by:
-
Exam (elaborations)
GRAAD 12 - REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (RTT) -JUNIE EKSAMENVOORBEREIDING
-
--1115March 20252024/2025A
- 'n Uitstekende voorbereidingsgids vir matriekleerders wat voorberei vir die RTT Junie eksamen. Die fokus is op Vraestel 2. Ons neem 'n vraestel van 2024 en bespreek dit in diepte tesame met notas, opsommings, toetse, ekstra vraestelle en memorandums. 'n Deeglike voorbereidingsbron vir matriekleerders.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2
-
5.0(2)5.0972May 20232022/2023
- Hierdie opsommings is ‘n volledige opsomming van kwartaal 1 en 2 se RTT werk uit die handboek saam met al my klas notas gekombineer. Indien hierdie notas geleer word vir die eksamen kan uitstekende resultate verwag word en is dit nie nodig om weer deur die handboek te gaan nie. N leerder kan direk hieruit leer
-
R150,00 More Info
marnevdmerwe0807
-
Class notes
RTT notas Gr12
-
---18November 20242024/2025
- My aantekeninge is goed uiteengesit,wat die belangrike punte en aspekte aantoon.Dit is goed gestruktureer dat dit maklik is om te verstaan en terug te verwys.Die notas kom direk volledig uit n handboek.Die is kwartaal 1-4 se opsommings
-
R100,00 More Info
tersiapieters14
-
Summary
Graad 11_Rekenaar Toepassings Tegnologie (R.T.T) Notaboek
-
4.8(6)4.83363August 20212021/2022
- Ons Graad 11 RTT notastel is die uiteindelike gids tot sukses in rekenaartoepassingstegnologie. Met gedetailleerde en kleurvolle interpretasies vir terme 1 tot 4, is hierdie notas perfek vir beide DBO- en IEB-studente. Ons notastel dek al die sleutelkonsepte en terminologie wat jy moet ken. Of jy nou jou eksamen wil slaag of bloot jou kennis wil uitbrei, ons Graad 11 RTT notastel is 'n noodsaaklike hulpbron vir enige student. Bestel joune vandag en begin om jou akademiese doelwitte te bereik. ...
-
R185,00 More Info
NotedSummaries