100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Rekenaartoepassings Tegnologie Teorie Opsomming Graade 12 R110,00   Add to cart

Summary

Summary Rekenaartoepassings Tegnologie Teorie Opsomming Graade 12

1 review
 126 views  8 purchases

Hierdie opsomming dek al die teorie werk wat regdeur die jaar gedoen was uit die, Rekenaars: Deel van jou lewe Handboek.

Preview 4 out of 56  pages

  • Yes
  • October 14, 2022
  • 56
  • 2022/2023
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (115)

1  review

review-writer-avatar

By: louisedavel16 • 9 months ago

avatar-seller
wilenemarais1
Rekenaars in ons alledaagse Lewens
Module 1.1


1. HOEKOM ONS REKENAARS GEBRUIK

 Effektiwiteit – rekenaars spaar die volgende:
 Tyd.
 Arbeid.
 Hulpbronne.

 Akkuraatheid – verseker deur kwaliteitprogramme en kwaliteit data.
 massaproduksie op monteerlbande.
 Doen dieselfde take oor en oor met 100% akkuraatheid.

 Betroubaarheid – Daar kan op rekenaars staatgemaak word om take te doen:
 Akkuraat.
 sonder om te moeg te word
 sonder om verveeld te word.

2. KOMMUNIKASIE

 Effektiwiteit, akkuraatheid en betroubaarheid van rekenaars gekombineer met die vermoë
om te kommunikeer, stel ons in staat om ...
 met tyd en afstand as beperkinge weg te doen
 wêreldwyd op baie maniere te kommunikeer inligting te deel
 op kommunikasiekoste te bespaar
 op ’n wêreldwye skaal sosiale aksies uit te voer

3. SOORTE REKENAARSTELSELS

 Wanneer jy rekenaars vergelyk, moet jy kyk na:

 Hoe kragtig is hulle:
 bv, spoed van SVE en hoeveelheid RAM.

 Waarvoor word hulle gebruik:
 bedienaars / basiese kantoortoepassings

 Hul grootte (mobiliteit)
 wissel van groot hoofraamrekenaars tot handtoestelle.

 Sagteware wat hulle gebruik:
 ons verwys na bedryfstelsels as 'platforms' en na rekenaars as 'Linux-masjiene' of
'Windows-masjiene'.




Kopiereg@SmartSummaries 1

,  Nie - draagbare rekenaars
 Bestaan oor die algemeen uit 'n stelseleenheid , monitor , muis en sleutelbord .
 Hulle is:
 Groot.
 Nie bedoel om rondgedra te word nie.
 Oor die algemeen kragtiger as mobiele of draagbare rekenaars.

 Intreevlak rekenaar
 Goedkoopste om te koop in die reeks.
 Laer hardeware spesifikasies.
 Kom met ‘Home Editions’ van sagteware.

 Tipes nie-draagbare rekenaars:
 Bediener
 Rekenaar

Alles - in - een-eenhede is makliker om te vervoer en neem minder plek op – maar is
moeiliker om te herstel of op te gradeer.

 Draagbare rekenaars
 Alles - in - een-ontwerp met skerm, sleutelbord en wysertoestel.
 In 'n omhulsel geïnkorpereer om:
 Te vou (om minder spasie op te neem)
 Gedra te kan word.
 beskerm delikate ondertdele.

 Tipes draagbare rekenaars:
 Skootrekenaar / Noteboek
 Tablet
 Hibriedrekenaar
 Slimfoon
 Phablet


4. KATEGORIEË GEBRUIKERS
 Persoonlike gebruikers
 beperkte kantoortake
 Internetbankdienste
 e-pos en webblaaiery
 sosiale netwerke
 om saam met familie en vriende
te skype
 kyk en deel foto's
 vir vermaak - speletjies, musiek,
flieks kyk, ens.




Kopiereg@SmartSummaries 2

,  SOHO-gebruikers (Small Office Home Office)
 Hang af van die tipe besigheid wat die gebruiker bestuur.

 Algemene intreevlakrekenaar vir administratiewe take:
 rekeninge
 databasisse met kliënte, verskaffers, voorraad, ens.
 elektroniese dokumentering
 beplanning en skedulering, ens.

 Supergebruikers
 Hierdie gebruikers gebruik top-van-die-reeks sagteware:
 Ernstige (Hardcore) gamers
 Argitekte
 Wetenskaplikes
 Professionele video redigeerders
 Ingenieurs

 Mobiele gebruikers
 Wil hul tegnologie by hulle hê waar hulle ook al is.

 Hulle gebruik 'n slimfoon of tablet vir:
 Internet en e-pos
 speletjies
 lees van boeke.
 GPS -navigasie.
 vinnige aantekeninge te maak.
 neem foto's/video en klankopnames.

5. KONVERGENSIE
 Die neiging waar afsonderlike tegnologieë en funksies waarvoor mens in die verlede verskillende
toestelle nodig gehad het, in een enkele toestel saamgevoeg word.
 Die slimfoon en die tablet is goeie voorbeelde van konvergensie.




Hardewaretoestelle
Kopiereg@SmartSummaries
Module 1.2 3

, 1. DIE INLIGTINGSVERWERKINGSIKLUS




 Toevoer:


  Beplan die data wat ingesamel moet word.
 Besluit op die beste manier om data vas te lê.
 Beplan en skep datatoevoervorms of -instruksies.

 Afvoer:
 Gestuur direk na stoortoestelle.
 Kommunikeer direk na ander rekenaars.
 Word gebruik as toevoer vir ander programme, stelsels of dele van dieselfde program.
 Word gebruik om apparate of toestelle te beheer.

 Verwerking:
 Vind slegs plaas wanneer sagteware en data in RAM gelaai word.
 Gebruik 'n stap-vir-stap oplossing (algoritme)
 Gebruik data wat toegevoer is en skep inligting wat afgevoer kan word.

 Dit behels gewoonlik take soos:
 Soek, sorteer, vergelykings, besluite en wiskundige
berekeninge .
 Stoor
 Kies die korrekte stoormedia.
 Gebruik sekuriteit om sensitiewe data te beskerm (enkripsie en fisiese bewaring)
 Skep en implementeer goeie rugsteunbeleid.
 Skep en gebruik berging van nie-IT-verwante media (bv. Vorms wat met die hand ingevul
word)




Kopiereg@SmartSummaries 4

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller wilenemarais1. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R110,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

71498 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R110,00  8x  sold
  • (1)
  Buy now