Crichan
On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller Crichan.
- 24
- 0
- 5
Community
- Followers
- Following
29 items
Kuns Teorie Afr Gr 12 halfjaar
Die dokument sluit n opsomming in wat basies die hele jaar se kuns analises, kunstenaar en beweging inligting behels, aangesien alles na kwartaal net basies hersiening is in meeste skole
- Summary
- • 19 pages •

Onderwereld en Krismis van Map Jacobs Gr 12 opsomming+langvrae
Die dokument sluit n volledige opsomming op van die drama en roman. Dit sluit alle kennis wat jy benodig in en het 2 langvrae wat baie prominent is in die afgelope paar jaar se vraestel siklus. Dit is opgesom uit die boeke en verskeie ander bronne.
- Summary
- • 28 pages •

Visuele kunste graad 12 kwartaal 1
-Stern 
-Battis 
-Pemba 
-Sekoto
- Summary
- • 5 pages •
-Stern 
-Battis 
-Pemba 
-Sekoto
AFR HT +ENG EAT 90%+ Paper 4 speeches, transactionals, essays

by @die_grys
- Package deal
- • 3 items •
- Afr Opstel +Transaksioneel Gr12 • Presentation
- Gr 12 toespraak afr HL • Presentation
- Eng FAL Gr 12 Prepared reading and speech • Presentation
AFR HT +ENG EAT 90%+ Paper 4 speeches, transactionals, essays
by @die_grys
Eng FAL Gr 12 Prepared reading and speech
Prepared reading passage and speech written by me for grade 12 learners
- Package deal
- Presentation
- • 5 pages •
Prepared reading passage and speech written by me for grade 12 learners
Afr Huistaal Gr 12 toespraak+opstel+transaksioneel
Alles oorspronklik geskryf deur @die_grys , toespraak dokument sluit "visual aids" in.
- Package deal
- • 2 items •
- Afr Opstel +Transaksioneel Gr12 • Presentation
- Gr 12 toespraak afr HL • Presentation
Alles oorspronklik geskryf deur @die_grys , toespraak dokument sluit "visual aids" in.
Gr 12 toespraak afr HL
Die toespraak gaan oor moderne kunstenaars wat die moderne styl gebruik as verskoning om sleg te wees. Geskryf deur @die_grys
- Package deal
- Presentation
- • 4 pages •

Afr Opstel +Transaksioneel Gr12
Opstel oor jong man in n ou tradisionele NG kerk dorpie en transaksioneel (dialoog) oor meisie wat in geveg met Jack Parow betrokke raak, Oorspronlik deur my geskryf, my Instagram skryf account: die_grys
- Package deal
- Presentation
- • 3 pages •
Opstel oor jong man in n ou tradisionele NG kerk dorpie en transaksioneel (dialoog) oor meisie wat in geveg met Jack Parow betrokke raak, Oorspronlik deur my geskryf, my Instagram skryf account: die_grys
AfrHT Vr2 Gr11 gedigte
Die gedigte self is nie ingesluit nie, maar hulle is aanlyn beskikbaar. 
Die gedigte se notas is van die volgende gedigte: "Ek Wil", "Draai na my" en "Vyf koeplette as detoks"
- Summary
- • 4 pages •
Die gedigte self is nie ingesluit nie, maar hulle is aanlyn beskikbaar. 
Die gedigte se notas is van die volgende gedigte: "Ek Wil", "Draai na my" en "Vyf koeplette as detoks"
Graad 11 My Japan Langvraag Karakterontwikkeling
Hierdie dokument bevat n gratis opstel oor die ontwikkeling van die protagonis, Ilse- in My Japan, en gebeurtenisse wat daarna toe gelei het dat sy tot ander insigte kom.
- Summary
- • 2 pages •