Die gedigte self is nie ingesluit nie, maar hulle is aanlyn beskikbaar.
Die gedigte se notas is van die volgende gedigte: "Ek Wil", "Draai na my" en "Vyf koeplette as detoks"
Vyf koeplette as detox:
Liefdesgedig deur Johan Myburg vorm deel van sy
musiek ;“blues” in subtitel is n musiekgenre. “badkamerblues”-
in badkamer waar jy werklik jouself kan uitleef alleen, jy was
gewoonlik vuilgoed daar af. Hy probeer ontslae raak van
herinneringe van geliefde in bad (depressief agv die), maar
aanvaar dit gaan nie weggaan (beklemtoon deur geen punte-
geen einde). Hoe hy homself was word beklemtoon deur
herhaling. Sy poging om te vergeet van geliefde deur drank
werk nie. Sy toon is depressief.
Titel: sluit aan by tipografie met 5 strofes (koeplet) met 2
versreels elk. Rymskema is :aabb en patroon is
paarrym=ironies, want hulle is nie meer paartjie. “Detox” is om
te kom oor iets, dus gebruik spreker gedig om oor
aangesprokene (geliefde) te kom. “Detox” wys dat herinneringe
nie wil weggaan en spreker het plan om daarvan ontslae te
raak.
R2: “soos gif” -vergelyk herinneringe met gif, dus negatief.
R3: “Allesverlooren-port”-dubbel betekenis, voel asof hy als
verloor het en gebruik die drank om heildronk te skink, maar
ironies omdat hy niks het om te vier. Hy word gedryf na drank
om te vergeet.
R4: “w” alliterasie om alles wat verband met mekaar hou te
verbind. =halfrym
R5+R6 (strofe 3) -traumaties, spreker wens dood oor homself
en wil vergeet.
R7: besef hy is vry van geliefde
R8: Herhaling van “jou” om te wys geliefde word doelbewus
weggewas.
R10: personifiseer die sakdoek, wat geliefde verteenwoordig.
“Wit sakdoek” is n metafoor vir “wit vlag” wat opgee
verteenwoodrig, dus gee hy op op geliefde. Wolke in reel 9 laat
hom dink aan sakdoek.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Crichan. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.