Package deal
Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 1 & 2 Opsommings
Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk wat in kwartaal 1 & 2 behandel word. Dit sal elke leerder help om uitstekend in die toetse en eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.
[Show more]