Verskeie bronne word gebruik vir 'n samevattende opsomming wat al die nodige inligting bevat, maar in 'n maklike verstaanbare taal en tot op die punt.
Bronne sluit in Via Afrika, Antwoordreeks, Verken Lewenswetenskappe, Zoem, Ace it, Ken en Verstaan
My opsommings is ideaal vir hersiening en eks...
1. Bou van die Hart
Uitwendige Bou:
• Hart is hol, peervormig, spieragtig
• Grootte van geslote vuis
• Wande bestaan uit hartspierweefsel wat saamtrek en verslap
• Hart is in borsholte effens na links
• Hart word deur dubbelwandige membraan, (perikardium) omsluit
Inwendige Bou:
• Hart word deur septum verdeel
• Linkerhelfde bevat geoksigeneerde bloed
• Regterhelfde bevat gedeoksigeneerde bloed
• Die bloed van linker en regter halwes meng nooit
• Hart word dus as dubbele pomp beskou
• Hart bestaan uit 4 kamers
• Die boonste kamers is ontvangkamers (atriums)
• Die onderste kamers is pompkamers (ventrikels)
, Die hartkamers:
1.Regteratrium (RA):
- Bokant van hart
- Ontvang gedeoksigeneerde bloed vanaf hele liggaam
- Boonste vena cava en onderste vena cava
2.Regterventrikel (RV):
- Bloed vloei vanaf regteratrium tot in regterventrikel
- Gedeoksigeneerde bloed word na longe gepomp
3.Linkeratrium (LA):
- Ontvang gedeoksigeneerde bloed vanaf longe
- 4 pulmonere venes
4. Linkerventrikel (LV):
- Grootste hartkamer
- Pomp geoksigeneerde bloed na hele ligaam
- Bloed vloei vanaf linkeratrium tot in linkerventrikel
- Geoksigeneerde bloed word dan met aorta na res van liggaam gepomp
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller MelissaGeering. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.