100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
AFK2602 Assignment 02 R50,00   Add to cart

Other

AFK2602 Assignment 02

 61 views  0 purchase

I hope this helps you with your studies! :) Good luck, you got this!

Preview 2 out of 8  pages

  • April 13, 2021
  • 8
  • 2018/2019
  • Other
  • Unknown
All documents for this subject (46)
avatar-seller
Roane
AFK2602
Werksopdrag 2 Unieke Nr.: 789636

FONETIEK & FONOLOGIE



VRAAG 1

1.1. Die studie van Fonetiek en Fonologie as geheel word soms na verwys as klankleer. Fonetiek
handel oor die produksie, oordrag en persepsie van afsonderlike spraakklanke in die taal waarin
jy kommunikeer (in hierdie geval Afrikaans). Waar Fonologie oor die werking van die klanke soos
bogenoemde aanwys, handel. Dit behels die uiteensetting van die klanke in die sin van die
beskrywing, verklaring en funksie binne ‘n sekere konteks. Dit tref onderskeid tussen klank en
betekenis.
Die twee studieonderwerpe gaan gepaard met mekaar – die een kan nie sonder die ander.

1.2. Afrikaanse ortografie, die skriftelike realisering van ‘n woord [W.A.M. Carstens. Kontemporêre
Afrikaanse Taalkunde. Bl. 181] konsentreer op die “klank stam” van woorde. Die klanke wat die
stam vorm van ‘n woord. Met ander woorde, ‘n woord kan nie gevorm word sonder dié
spesifieke klanke nie. Byvoorbeeld dat wanneer ‘n woord gevorm word met ‘n kort vokaal en
eindig met ‘n konsonantletter, verdubbel die konsonantletter in die meervoud van die woord.
Waar aan die ander kant, Fonetiese Transkripsie behels die vorming van klanke en waar om hulle
te gebruik om woorde te vorm. Fonetiese Transkripsie simbole is die klanksimbool vir spesifieke
klanke in woorde.

1.3. Die uitspraak van sinne verskil afhangende van jou ouderdom, omgewingsdialek, spraaktempo
en verskeie ander faktore. Die primêre vorm van woorde is wanneer daar nie ‘n verskil plaasvind
tussen die geskrewe en die uitgesproke vorm nie – waar die sekondêre vorm van uitspraak is
anders as die geskrewe vorm.
‘n Voorbeeld hiervan is byvoorbeeld die woorde in die volgende sin:
Primêre vorm: “Daardie man boer op die plaas daar anderkant die berg.”
Sekonêre vorm: “Daarie man boer oppie plaas daar annerkant die berg.”



1.4. 1. Assibilasie
2. Hout
3. Geronde hoë agtervokaal
4. Frikatief
5. Vokaalverhoging




1|Page

, 1.5.




2|Page

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Roane. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
  Buy now